Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Dan Roodt
Dan Roodt [boodskap #101908] Ma, 14 Maart 2005 18:36 na volgende boodskap
Didi  is tans af-lyn  Didi
Boodskappe: 36
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Democracy is a tyranny of the majority.
(What we have now is more biological democracy)

Hagar die verskriklike
Re: Dan Roodt [boodskap #101919 is 'n antwoord op boodskap #101908] Di, 15 Maart 2005 14:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 14 Mar 2005 20:36:15 +0200, Didi wrote:

> Democracy is a tyranny of the majority.
> (What we have now is more biological democracy)
>
>
> Hagar die verskriklike

Dis nou teenoor ons ander alternatief hier in SA naamlik die "tyranny
of the minority" wat 'n "biological fascism" was.

Die vraag is watter een werk in die algemeen die beste.
Ons weet die minority een het nie gewerk nie en was op pad om die land
te laat afbrand - dit terwul Roodt as 'n diensplig-ontduiker knus sit
en geld maak het in Frankryk.
Re: Dan Roodt [boodskap #101926 is 'n antwoord op boodskap #101919] Wo, 16 Maart 2005 14:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ferdietjiekie - moet ons nou aanvaar dat jy nie 'n gewetens- of
geloofsbeswaarde was nie - en dat jy wel gaan voete stamp het?
Of het jy eers later tot die besef gekom van die "tyranny of the minority".
(Waarskynlik eers toe die ANC in die saal gekom het? )
Re: Dan Roodt [boodskap #101927 is 'n antwoord op boodskap #101919] Wo, 16 Maart 2005 17:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hagar  is tans af-lyn  Hagar
Boodskappe: 7
Geregistreer: September 1998
Karma: 0
Junior Lid
On Tue, 15 Mar 2005 16:58:45 +0200, Ferdi Greyling wrote:

> On Mon, 14 Mar 2005 20:36:15 +0200, Didi wrote:
>
> > (What we have now is more biological democracy)


>> Hagar die verskriklike
>
> Dis nou teenoor ons ander alternatief hier in SA naamlik die "tyranny
> of the minority" wat 'n "biological fascism" was.
>
> Die vraag is watter een werk in die algemeen die beste.
> Ons weet die minority een het nie gewerk nie en was op pad om die land
> te laat afbrand

die land te laat afbrand, maar darem nie die skole nie.
Beteken dit dat die majority een werk? Werklik beter
werk as die minority een?

Hagar die verskriklike
Re: Dan Roodt [boodskap #101940 is 'n antwoord op boodskap #101927] Do, 17 Maart 2005 12:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 16 Mar 2005 19:59:53 +0200, Hagar wrote:

> die land te laat afbrand, maar darem nie die skole nie.
> Beteken dit dat die majority een werk? Werklik beter
> werk as die minority een?

Ja. Ek dink so.
Kyk om jou heen.
Dink terug en projekteer wat sou gevolg het uit die 80's.
En ek praat hier nie eers van die negatiewe ekonomiese groeikoers van
die jare 80 weens sanksies nie.
Re: Dan Roodt [boodskap #101948 is 'n antwoord op boodskap #101919] Vr, 18 Maart 2005 15:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Soos baie mense is jy onder die indruk dat Suid Afrika agter 'n "magic"
gordyn is wat die meerderheid mense in SA die kant van die gordyn beter
maak as die ander in die res van Afrika.

Hoe dink jy het SA ontwikkel tot die vlak waar hy nou is? Sou jy eerder
in Zim wou bly Ferdi? So verlig as wat jy jouself wil voorhou, so
onkundig is jy.

Wil jy nou waaragtig vir mense staan en vertel die land sou beter
gewees het as daar nie blanke regering was nie?

Jy is mal!
Re: Dan Roodt [boodskap #101949 is 'n antwoord op boodskap #101940] Vr, 18 Maart 2005 15:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Die sleutelwoord hier is sanksies dommie!
Re: Dan Roodt [boodskap #101964 is 'n antwoord op boodskap #101948] Sa, 19 Maart 2005 13:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Didi  is tans af-lyn  Didi
Boodskappe: 36
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
On 18 Mar 2005 07:25:16 -0800, "Plato" wrote:

>
> Wil jy nou waaragtig vir mense staan en vertel die land sou beter
> gewees het as daar nie blanke regering was nie?
>
> Jy is mal!

Hier het Plato 'n vraag gevra wat,
as dit onbeantwoord bly,
ongelooflik baie sal sê,
van julle 'verligtes' Ferdi.
Inderwaarheid nét soveel,
as wat 'n antwoord sou sê.

Ek wens ek wens, ek kon
antwoorde van julle afkry
op hierdie een, sonder dat
die een kans kry om op die ander
se antwoorde te krib:-)

mik vir die maan;
as jy mis
is jy tussen die sterre...!
Re: Dan Roodt [boodskap #102008 is 'n antwoord op boodskap #101964] Di, 22 Maart 2005 08:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Plato  is tans af-lyn  Plato
Boodskappe: 630
Geregistreer: Julie 2004
Karma: 0
Senior Lid
En Ferdi se stilte spreek boekdele! Hoe snaaks.
Re: Dan Roodt [boodskap #102020 is 'n antwoord op boodskap #102008] Di, 22 Maart 2005 18:35 Na vorige boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On 22 Mar 2005 00:12:26 -0800, "Plato" wrote:

> En Ferdi se stilte spreek boekdele! Hoe snaaks.

Kom ons hou asems op en kyk of Ferdi of sy heldin
dit gaan waag om op daardie stelling te reageer.
Plato, dit is 'n vraag wat 'n dieper antwoord nodig het
as slegs dié van 'n Dan Roodt uitjouer wat sy of haar
eie skans (of stans:-) wil verdedig.

Die stilte spreek presiés soveel as hul aanval op Dan Roodt
en stilswye oor Du Preez se brief
http://www.thestar.co.za/index.php?fSectionId=233&fArtic leId=2450038
waarvan hul beslis kennis dra.
Vorige onderwerp: Weermag in 'n krisis, bevind komitee
Volgende onderwerp: Rehoboth-moord [vervolg]
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 20:43:47 MGT 2024