Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Alan Hendrickse
Alan Hendrickse [boodskap #101935] Do, 17 Maart 2005 04:12 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hy is gister dood aan 'n hartaanval op die PE lughawe.
Hy het bekend geword as die leier van die Arbeidersparty van die
driekamerparlement.

--
Groetnis
Annette
Re: Alan Hendrickse [boodskap #101937 is 'n antwoord op boodskap #101935] Do, 17 Maart 2005 06:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Richard  is tans af-lyn  Richard
Boodskappe: 6
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Junior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:d1b03o$9iq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hy is gister dood aan 'n hartaanval op die PE lughawe.
> Hy het bekend geword as die leier van die Arbeidersparty van die
> driekamerparlement.
>

...en dat hy gaan swem het by die wittes se strand sonder om toestemming te
kry van die Groot Baas.

Richard
in Pretoria
Re: Alan Hendrickse [boodskap #101938 is 'n antwoord op boodskap #101937] Do, 17 Maart 2005 06:59 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek het verkies om nie sy "kriminele optrede" te vermeld nie;))
--
Groetnis
Annette

"Richard" skryf in boodskap news:d1b845$1qi9$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>
> "Annette" wrote in message
> news:d1b03o$9iq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hy is gister dood aan 'n hartaanval op die PE lughawe.
>> Hy het bekend geword as die leier van die Arbeidersparty van die
>> driekamerparlement.
>>
>
> ...en dat hy gaan swem het by die wittes se strand sonder om toestemming te
> kry van die Groot Baas.
>
> Richard
> in Pretoria
>
Vorige onderwerp: Ge Korsten se LIEFLING
Volgende onderwerp: Dan die Groot Vegter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 10:35:27 MGT 2024