Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kan Iemand my help?
Kan Iemand my help? [boodskap #101565] Di, 22 Februarie 2005 20:09 na volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Hoe werk die nuusgroep? Hieronder haal deel van ek 'n post aan, gedateer 3
Feb 2005, wat nog steeds beskikbaar is om te lees:

"Dinsdagmiddae net ná ses was dit Haas Das. Dit onthou ek.
En Donderdae was dit World at War. En Saterdae Columbo. En
Sondagaande was die kerk leeg, want dan het ons saam met Jacques
Cousteau die wêreld onder die see verken."

Maar dan is daar boodskappe wat gepost is onder die hoof "mamma in matriek"
gedateer 19 maart wat alreeds
die boodskap vertoon:
Message is no longer available on the server
Outlook Express is unable to retrieve the requested message because the
server no longer has the message available.

Wie besluit wanneer 'n boodskap verdwyn?

Dom Oukie
Re: Kan Iemand my help? [boodskap #101568 is 'n antwoord op boodskap #101565] Wo, 23 Februarie 2005 04:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Jy kan self jou eie boodskappe verwyder:

Outlook Express, Message, Cancel Message.

Daarna is dit nie meer beskikbaar nie - "the
server no longer has the message available".

:-)

TJ

Artslink.co.za News
www.artslink.co.za
Artslink.co.za ISP
082 230 CALL
082 230 2255

"Die oukie" skryf in boodskap news:cvg3i8$157$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hoe werk die nuusgroep? Hieronder haal deel van ek 'n post aan, gedateer 3
> Feb 2005, wat nog steeds beskikbaar is om te lees:
>
> "Dinsdagmiddae net ná ses was dit Haas Das. Dit onthou ek.
> En Donderdae was dit World at War. En Saterdae Columbo. En
> Sondagaande was die kerk leeg, want dan het ons saam met Jacques
> Cousteau die wêreld onder die see verken."
>
> Maar dan is daar boodskappe wat gepost is onder die hoof "mamma in matriek"
> gedateer 19 maart wat alreeds
> die boodskap vertoon:
> Message is no longer available on the server
> Outlook Express is unable to retrieve the requested message because the
> server no longer has the message available.
>
>
> Wie besluit wanneer 'n boodskap verdwyn?
>
>
> Dom Oukie
Re: Kan Iemand my help? [boodskap #101578 is 'n antwoord op boodskap #101568] Wo, 23 Februarie 2005 18:49 Na vorige boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek weet hoe om boodskappe te verwyder. Ek wil weet hoe sommige boodskappe
dit vir so lank oorleef, terwyl ander na 'n paar dae verdwyn?
Of is dit mense wat skaam is vir hulle boodskappe en dit dan verwyder?

"TJ" skryf in boodskap news:cvh132$1ch$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jy kan self jou eie boodskappe verwyder:
>
> Outlook Express, Message, Cancel Message.
>
> Daarna is dit nie meer beskikbaar nie - "the
> server no longer has the message available".
>
> :-)
>
> TJ
>
> Artslink.co.za News
> www.artslink.co.za
> Artslink.co.za ISP
> 082 230 CALL
> 082 230 2255
>
>
> "Die oukie" wrote in message
> news:cvg3i8$157$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hoe werk die nuusgroep? Hieronder haal deel van ek 'n post aan, gedateer 3
>> Feb 2005, wat nog steeds beskikbaar is om te lees:

>> "Dinsdagmiddae net ná ses was dit Haas Das. Dit onthou ek.
>> En Donderdae was dit World at War. En Saterdae Columbo. En
>> Sondagaande was die kerk leeg, want dan het ons saam met Jacques
>> Cousteau die wêreld onder die see verken."

>> Maar dan is daar boodskappe wat gepost is onder die hoof "mamma in matriek"
>> gedateer 19 maart wat alreeds
>> die boodskap vertoon:
>> Message is no longer available on the server
>> Outlook Express is unable to retrieve the requested message because the
>> server no longer has the message available.

>> Wie besluit wanneer 'n boodskap verdwyn?

>> Dom Oukie
>
Vorige onderwerp: Reconciliation through the Arts
Volgende onderwerp: PolitiekSA
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 12 20:55:59 MGT 2024