Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » PolitiekSA
PolitiekSA [boodskap #101546] Ma, 21 Februarie 2005 19:55 na volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Geagte Lede,
Ek het `n Politieke besprekinsgroep oopgemaak te Yahoo.
Indien U sou belangstel stuur slegs `n lee boodskap aan:
PolitiekSA...@yahoogroups.com

Ons sal iewers die belange van SA moet begin bespreek en aan die gang kom.
Dit kan wraggies nie so aangaan nie.
Laat weet maar die ander Boere wie sou belangstel om saam te gesels. Ons soek def. nie rugreiers daar nie.

Beste Boere Groete
Frikkie
Re: PolitiekSA [boodskap #101547 is 'n antwoord op boodskap #101546] Ma, 21 Februarie 2005 20:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Tipies!! Daar bestaan alreeds so 'n groep. Boere-Afrikaners is die naam. Gaan praat politiek daar.
--
Groetnis
Annette
@intekom.co.za> skryf in boodskap news:cvde73$660$1@ctb-nnrp2.saix.net...
Geagte Lede,
Ek het `n Politieke besprekinsgroep oopgemaak te Yahoo.
Indien U sou belangstel stuur slegs `n lee boodskap aan:
PolitiekSA...@yahoogroups.com

Ons sal iewers die belange van SA moet begin bespreek en aan die gang kom.
Dit kan wraggies nie so aangaan nie.
Laat weet maar die ander Boere wie sou belangstel om saam te gesels. Ons soek def. nie rugreiers daar nie.

Beste Boere Groete
Frikkie
Re: PolitiekSA [boodskap #101555 is 'n antwoord op boodskap #101547] Di, 22 Februarie 2005 08:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 21 Feb 2005 22:29:12 +0200, "Annette" wrote:

> Tipies!! Daar bestaan alreeds so 'n groep. Boere-Afrikaners is die
naam. Gaan praat politiek daar.

Ek dink nie jy verstaan nie. Daar is net een groep wat die Afrikaner
Boere meer haat as die ANC en dit is Boere Afrikaners.

En albei van hulle haat die splintergroep Afrikaanse Boere, wat
natuurlik weer hulle twee meer as die ANC haat ens. ens. ens.

(Soos in Life of Brian)
Re: PolitiekSA [boodskap #101558 is 'n antwoord op boodskap #101547] Di, 22 Februarie 2005 09:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Zuben el-genubi  is tans af-lyn  Zuben el-genubi
Boodskappe: 29
Geregistreer: Augustus 2004
Karma: 0
Junior Lid
Wat is 'n "rugreier"? 'n Voël met 'n lang nek wat onderstebo vlieg? Hoekom sal mens hulle nie wil toelaat nie?
Dit kan wraggies nie so aangaan nie.
Laat weet maar die ander Boere wie sou belangstel om saam te gesels. Ons soek def. nie rugreiers daar nie.

Beste Boere Groete
Frikkie
Re: PolitiekSA [boodskap #101562 is 'n antwoord op boodskap #101558] Di, 22 Februarie 2005 11:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Koot" skryf

Wat is 'n "rugreier"? 'n Voël met 'n lang nek wat onderstebo vlieg? Hoekom sal mens hulle nie wil toelaat nie?

Mens sal dit nooit kan toelaat nie. Dink net wat gaan gebeur as die
reier toegelaat word om sy nek maar sommer so los te laat hang.
Hy sal uitvind dat die wêreld anders lyk as jy hom uit daardie hoek
bekyk. En sulke dinge is gevaarlik. Dit bedreig die hele voortbestaan
van die Afrikaner.

Penkop by Verneukpan
Re: PolitiekSA [boodskap #101579 is 'n antwoord op boodskap #101562] Wo, 23 Februarie 2005 18:50 Na vorige boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
touché!
"@rogers.com" skryf in boodskap news:4P2dnbZ6HdbcgIbfRVn-og@rogers.com...

"Koot" skryf

Wat is 'n "rugreier"? 'n Voël met 'n lang nek wat onderstebo vlieg? Hoekom sal mens hulle nie wil toelaat nie?

Mens sal dit nooit kan toelaat nie. Dink net wat gaan gebeur as die
reier toegelaat word om sy nek maar sommer so los te laat hang.
Hy sal uitvind dat die wêreld anders lyk as jy hom uit daardie hoek
bekyk. En sulke dinge is gevaarlik. Dit bedreig die hele voortbestaan
van die Afrikaner.

Penkop by Verneukpan
Vorige onderwerp: Kan Iemand my help?
Volgende onderwerp: VRYSTAAT
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 13:32:59 MGT 2024