Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » HOE GAAN DIT MET ONS BOERE
HOE GAAN DIT MET ONS BOERE [boodskap #10145] Do, 31 Julie 1997 00:00
billy  is tans af-lyn  billy
Boodskappe: 3
Geregistreer: Julie 1997
Karma: 0
Junior Lid
Dit wil nie se dat indien jy jou plaaswerkers "ordentlik" behandel dat jy 'n
goeie mens is nie. Ek is self 'n boer, een van my bure 'n verregse AWB (het
self aan "slag van Mmabatho" deelgeneem het nog al die jare 'n swart
girlfriend.
Dit is nou maar so dat ons almal 'n gewete het,die regses voel dat hulle die
vloek en slaan kan regmaak deur goeie huise ens.Dit werk nie so nie.
Die gemid Afrikaanse boer vandag behandel sy werkers op presies dieselfde
manier as die gemid boer in Meksiko, Spanje en/of Australië. Dit is ongelukkig
so dat 'n paar "regses ons almal se image beduiwel.
Dit is tyd dat die rassiste by hul pêlle in Perth gaan bly, sodat ons ander
Suid-Afrikaners kan aangaan met ons lewe en hierdie land van ons kan
uitbou.
MIELIEBOER
Vorige onderwerp: Afrikaans in die werksplek
Volgende onderwerp: Katnes
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 15:41:04 MGT 2024