Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Afrikaans in die werksplek
Afrikaans in die werksplek [boodskap #10113] Wo, 30 Julie 1997 00:00
F Buys  is tans af-lyn  F Buys
Boodskappe: 3
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Junior Lid
Ek sal graag inligting, standpunte en kommentaar wil bekom oor die
bevordering van Afrikaans in die werksplek. Hoe bevorder mens jou taal, hoe
behoort 'n "werskplek" taalbeleid te lyk, en wat behoort 'n Afrikaanse
vakbond daaraan te doen.

Groete

Flip Buys
Hoofsekretaris
MWU (Mynwerkersunie)
Vorige onderwerp: Beïndruk
Volgende onderwerp: HOE GAAN DIT MET ONS BOERE
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 27 01:15:26 MGT 2024