Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kanada ....
Kanada .... [boodskap #101317] Wo, 09 Februarie 2005 23:11
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Steve Hofmeyer raak op 'n onlangse beeldsending van "Kanasie" kwyt dat die
Kanadese so kleurloos en korrek is dat hy nie kan voorsien dat Kanada ooit
'n "ordentlike reeksmoordenaar" sal oplewer nie. Ongeag wat jy van ou Steve
dink - dis voorwaar 'n helder siening.

Darem maar lekker daar onder die ou Skaduboom ...
Vorige onderwerp: Delusies uit vrees
Volgende onderwerp: Gisteraand
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 23:23:22 MGT 2024