Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Schalkie en die Moegoe
Schalkie en die Moegoe [boodskap #101136] Wo, 26 Januarie 2005 08:15 na volgende boodskap
Deneile Riffel  is tans af-lyn  Deneile Riffel
Boodskappe: 56
Geregistreer: Januarie 2005
Karma: 0
Volle Lid
Daai Moegoe is net uit om vir Schalk swak te maak, enige ander bok
ondersteuner sou hom geskaam het as hy teen Schalk se kar gebots het. Daai
dronkgat Moegoe soek geld en lime light, Moer hom sommer regtig.....
Re: Schalkie en die Moegoe [boodskap #101137 is 'n antwoord op boodskap #101136] Wo, 26 Januarie 2005 10:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek wwet nie van nie.....vertel!

"Deneile" skryf in boodskap news:ct7jio$eon$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Daai Moegoe is net uit om vir Schalk swak te maak, enige ander bok
> ondersteuner sou hom geskaam het as hy teen Schalk se kar gebots het.
> Daai dronkgat Moegoe soek geld en lime light, Moer hom sommer regtig.....
>
Re: Schalkie en die Moegoe [boodskap #101138 is 'n antwoord op boodskap #101137] Wo, 26 Januarie 2005 11:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile Riffel  is tans af-lyn  Deneile Riffel
Boodskappe: 56
Geregistreer: Januarie 2005
Karma: 0
Volle Lid
Schalk is weer in die bad books omdat hy glo 'n ou wat erg besope was se
kakebeen afgeslaan het nadat die ou 'n paar keer teen Schalk se kar vasgery
het.

"Suidwester" skryf in boodskap news:aqadnX5-oO9i8mrcRVn-hw@is.co.za...
> Ek wwet nie van nie.....vertel!
> "Deneile" wrote in message
> news:ct7jio$eon$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Daai Moegoe is net uit om vir Schalk swak te maak, enige ander bok
>> ondersteuner sou hom geskaam het as hy teen Schalk se kar gebots het.
>> Daai dronkgat Moegoe soek geld en lime light, Moer hom sommer regtig.....

>
Re: Schalkie en die Moegoe [boodskap #101141 is 'n antwoord op boodskap #101138] Wo, 26 Januarie 2005 12:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja, wat sê die wet? Padwoede. Wat se die Bulle? 'n Lafaard wat 'n
dronk ou moer..........tipies WP. He-he!!

"Deneile" skryf in boodskap news:ct7tda$g4g$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Schalk is weer in die bad books omdat hy glo 'n ou wat erg besope was se
> kakebeen afgeslaan het nadat die ou 'n paar keer teen Schalk se kar
> vasgery het.
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:aqadnX5-oO9i8mrcRVn-hw@is.co.za...
>> Ek wwet nie van nie.....vertel!
>> "Deneile" wrote in message
>> news:ct7jio$eon$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Daai Moegoe is net uit om vir Schalk swak te maak, enige ander bok
>>> ondersteuner sou hom geskaam het as hy teen Schalk se kar gebots het.
>>> Daai dronkgat Moegoe soek geld en lime light, Moer hom sommer
>>> regtig.....
>


>
Re: Schalkie en die Moegoe [boodskap #101144 is 'n antwoord op boodskap #101141] Wo, 26 Januarie 2005 20:20 Na vorige boodskap
Sakkie[5]  is tans af-lyn  Sakkie[5]
Boodskappe: 26
Geregistreer: Januarie 2005
Karma: 0
Junior Lid
Schalk moes sy KOP af gedonner het, nie sy kakebeen nie. Ek moes jare
gelede in Vanderbijlpark hulpeloos staan ek kyk hoe 'n pragtige 5jarige
meisietjie haarself doodbloei voor my nadat een van die besope bliksems
beheer verloor het!!! Hy kon bly wees dit was Schalk en nie ek nie!

"Suidwester" skryf in boodskap news:CvCdnQ3XGLr8DWrcRVn-3A@is.co.za...
> Ja, wat sê die wet? Padwoede. Wat se die Bulle? 'n Lafaard wat 'n
> dronk ou moer..........tipies WP. He-he!!
> "Deneile" wrote in message
> news:ct7tda$g4g$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Schalk is weer in die bad books omdat hy glo 'n ou wat erg besope was se
>> kakebeen afgeslaan het nadat die ou 'n paar keer teen Schalk se kar
>> vasgery het.
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:aqadnX5-oO9i8mrcRVn-hw@is.co.za...
>>> Ek wwet nie van nie.....vertel!
>>> "Deneile" wrote in message
>>> news:ct7jio$eon$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Daai Moegoe is net uit om vir Schalk swak te maak, enige ander bok
>>>> ondersteuner sou hom geskaam het as hy teen Schalk se kar gebots het.
>>>> Daai dronkgat Moegoe soek geld en lime light, Moer hom sommer
>>>> regtig.....
>>
>
>
>>
>
Vorige onderwerp: Krieket
Volgende onderwerp: Adam Faal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 18:16:17 MGT 2024