Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Krieket
Krieket [boodskap #101108] Di, 25 Januarie 2005 05:34
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek het nie eintlik veel van 'n probleem om te aanvaar dat ons die toetsreeks
gaan verloor nie.
Wat my egter kwel is dat die hele wêreld se boulers weet wat om te doen
omSmith uit te haal, en hy besef glo ook wat sy probleem is, maar ooglopend
lyk dit nie of hy enige werk daarvan maak om iets daaraan te doen nie.
Ons Krieketkaptein is blykbaar nie 'n genie nie:))
--
Groetnis
Annette
Vorige onderwerp: SA Rugby en die Regering
Volgende onderwerp: Schalkie en die Moegoe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 16:06:06 MGT 2024