Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » En hier is die nuwe jaar
En hier is die nuwe jaar [boodskap #101075] Do, 20 Januarie 2005 21:12 na volgende boodskap
Soois  is tans af-lyn  Soois
Boodskappe: 2
Geregistreer: Januarie 2005
Karma: 0
Junior Lid
So groet ek julle

En lang vakansie, een Noot-vir-noot program, een nuwe hardeskyf, en een
nuwejaar later.

Seën vir julle almal

Mag 2005 ook vir julle so goed wees soos julle net kon droom in 2004

Soois (Moerfie)
--
Using M2, Opera's revolutionary e-mail client: http://www.opera.com/m2/
Re: En hier is die nuwe jaar [boodskap #101079 is 'n antwoord op boodskap #101075] Vr, 21 Januarie 2005 06:51 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ag ja - ek het net gehoor dat jy weer aan 'n finaal deelgeneem het, maar toe
nie weer gewen het nie.
Dis seker my skuld omdat ek nie gekyk het nie:))
Wat dink jy van Daantjie? Sal dit beteken dat hulle nou ander
Ausperger-sindroom deelnemers met dieselfde belangstelling sal moet soek om
vir hom kompetisie te wees in toekomstige finales?
--
Groetnis
Annette

"Soois" skryf in boodskap news:opskw6jwt0766dm4@news.telkomsa.net...
> So groet ek julle
>
> En lang vakansie, een Noot-vir-noot program, een nuwe hardeskyf, en een
> nuwejaar later.
>
>
> Seën vir julle almal
>
> Mag 2005 ook vir julle so goed wees soos julle net kon droom in 2004
>
> Soois (Moerfie)
> --
> Using M2, Opera's revolutionary e-mail client: http://www.opera.com/m2/
Vorige onderwerp: Misdaad
Volgende onderwerp: " Die bok het my gestoot " ( volkskwatryn)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 05:34:35 MGT 2024