Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » SA Rugby en die Regering
SA Rugby en die Regering [boodskap #101043] Wo, 19 Januarie 2005 05:33 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ag ja - die nuwe sportminister het so goed begin, maar gaan nou met rasse
skrede agteruit.
Net omdat Boetie Stofile by SA rugby nie sy werk wil doen nie ( soos in niks
doen nie) en op die punt staan om uitgeskop te word, nou is dit skielik weer
'n etniese skoonmaakaksie van SA rugby, en hulle word gedreig dat die
regering hul ondersteuning gaan terugtrek van die 2011 wêreldbekerrugbybod.
Gogga maak vir baba bang.
-
Groetnis
Annette
Re: SA Rugby en die Regering [boodskap #101045 is 'n antwoord op boodskap #101043] Wo, 19 Januarie 2005 06:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Zuben el-genubi  is tans af-lyn  Zuben el-genubi
Boodskappe: 29
Geregistreer: Augustus 2004
Karma: 0
Junior Lid
Hierdie het al die kenmerke van 'n veldslag wat tot die einde gevoer gaan
word. Markgraaff is 'n lekker geskikte sondebok oor die soort geluide wat hy
in die verlede gemaak het. As die ANCYL eers hulle "kommer" uitgespreek het,
moet jy weet hierdie kwessie gaan nie gelos word nie.

"Annette" skryf in boodskap news:cskrgm$eft$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ag ja - die nuwe sportminister het so goed begin, maar gaan nou met rasse
> skrede agteruit.
> Net omdat Boetie Stofile by SA rugby nie sy werk wil doen nie ( soos in niks
> doen nie) en op die punt staan om uitgeskop te word, nou is dit skielik weer
> 'n etniese skoonmaakaksie van SA rugby, en hulle word gedreig dat die
> regering hul ondersteuning gaan terugtrek van die 2011 wêreldbekerrugbybod.
> Gogga maak vir baba bang.
> -
> Groetnis
> Annette
>
Re: SA Rugby en die Regering [boodskap #101046 is 'n antwoord op boodskap #101043] Wo, 19 Januarie 2005 06:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koos Bomskok  is tans af-lyn  Koos Bomskok
Boodskappe: 9
Geregistreer: Januarie 2005
Karma: 0
Junior Lid
Pasop as baba vir googa vang
Baba byt vir gogga aan die wang
want kyk dit is 'n soort Nconde Balfour slang

"Annette" skryf in boodskap news:cskrgm$eft$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ag ja - die nuwe sportminister het so goed begin, maar gaan nou met rasse
> skrede agteruit.
> Net omdat Boetie Stofile by SA rugby nie sy werk wil doen nie ( soos in
> niks
> doen nie) en op die punt staan om uitgeskop te word, nou is dit skielik
> weer
> 'n etniese skoonmaakaksie van SA rugby, en hulle word gedreig dat die
> regering hul ondersteuning gaan terugtrek van die 2011
> wêreldbekerrugbybod.
> Gogga maak vir baba bang.
> -
> Groetnis
> Annette
>
Re: SA Rugby en die Regering [boodskap #101048 is 'n antwoord op boodskap #101045] Wo, 19 Januarie 2005 07:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Janee - en hulle het 'n besondere eksklusiewe geheue. Ten spyte van
Markgraaf wat menigmaal in die media verskoning gemaak het vir sy blaps en
hoe jammer hy is, nou het hy kwansuis nog nooit verskoning gemaak of jammer
daaroor gevoel nie.
Een van die dae sit ons met 3 Stofiles aan die beheer van SA Rugby - dan kan
ons elk geval nie die 2011 bod doen nie, ten spyte van volle
regeringsondersteuning, want hulle is nie juis bekend vir hul werkywer nie.
--
Groetnis
Annette

"Koot" skryf in boodskap news:csl083$l61$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hierdie het al die kenmerke van 'n veldslag wat tot die einde gevoer gaan
> word. Markgraaff is 'n lekker geskikte sondebok oor die soort geluide wat hy
> in die verlede gemaak het. As die ANCYL eers hulle "kommer" uitgespreek het,
> moet jy weet hierdie kwessie gaan nie gelos word nie.
>
> "Annette" wrote in message
> news:cskrgm$eft$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ag ja - die nuwe sportminister het so goed begin, maar gaan nou met rasse
>> skrede agteruit.
>> Net omdat Boetie Stofile by SA rugby nie sy werk wil doen nie ( soos in niks
>> doen nie) en op die punt staan om uitgeskop te word, nou is dit skielik weer
>> 'n etniese skoonmaakaksie van SA rugby, en hulle word gedreig dat die
>> regering hul ondersteuning gaan terugtrek van die 2011 wêreldbekerrugbybod.
>> Gogga maak vir baba bang.
>> -
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
Re: SA Rugby en die Regering [boodskap #101050 is 'n antwoord op boodskap #101048] Wo, 19 Januarie 2005 07:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koos Bomskok  is tans af-lyn  Koos Bomskok
Boodskappe: 9
Geregistreer: Januarie 2005
Karma: 0
Junior Lid
Dan wonder ek wie gaan stof in daai 3 Stofiles se oge skop...............???

"Annette" skryf in boodskap news:csl38k$so9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Janee - en hulle het 'n besondere eksklusiewe geheue. Ten spyte van
> Markgraaf wat menigmaal in die media verskoning gemaak het vir sy blaps en
> hoe jammer hy is, nou het hy kwansuis nog nooit verskoning gemaak of
> jammer
> daaroor gevoel nie.
> Een van die dae sit ons met 3 Stofiles aan die beheer van SA Rugby - dan
> kan
> ons elk geval nie die 2011 bod doen nie, ten spyte van volle
> regeringsondersteuning, want hulle is nie juis bekend vir hul werkywer
> nie.
> --
> Groetnis
> Annette
> "Koot" wrote in message
> news:csl083$l61$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hierdie het al die kenmerke van 'n veldslag wat tot die einde gevoer gaan
>> word. Markgraaff is 'n lekker geskikte sondebok oor die soort geluide wat
> hy
>> in die verlede gemaak het. As die ANCYL eers hulle "kommer" uitgespreek
> het,
>> moet jy weet hierdie kwessie gaan nie gelos word nie.

>> "Annette" wrote in message
>> news:cskrgm$eft$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ag ja - die nuwe sportminister het so goed begin, maar gaan nou met
> rasse
>>> skrede agteruit.
>>> Net omdat Boetie Stofile by SA rugby nie sy werk wil doen nie ( soos in
>> niks
>>> doen nie) en op die punt staan om uitgeskop te word, nou is dit skielik
>> weer
>>> 'n etniese skoonmaakaksie van SA rugby, en hulle word gedreig dat die
>>> regering hul ondersteuning gaan terugtrek van die 2011
>> wêreldbekerrugbybod.
>>> Gogga maak vir baba bang.
>>> -
>>> Groetnis
>>> Annette
>>>
>>>
>>>


>
Re: SA Rugby en die Regering [boodskap #101051 is 'n antwoord op boodskap #101050] Wo, 19 Januarie 2005 07:51 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Miskien gaan Zuma die joppie kry by sy herontplooiing na die Schaiksaak:))
--
Groetnis
Annette

"Koos Bomskok" skryf in boodskap news:csl3fs$t15$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dan wonder ek wie gaan stof in daai 3 Stofiles se oge skop...............???
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:csl38k$so9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Janee - en hulle het 'n besondere eksklusiewe geheue. Ten spyte van
>> Markgraaf wat menigmaal in die media verskoning gemaak het vir sy blaps en
>> hoe jammer hy is, nou het hy kwansuis nog nooit verskoning gemaak of
>> jammer
>> daaroor gevoel nie.
>> Een van die dae sit ons met 3 Stofiles aan die beheer van SA Rugby - dan
>> kan
>> ons elk geval nie die 2011 bod doen nie, ten spyte van volle
>> regeringsondersteuning, want hulle is nie juis bekend vir hul werkywer
>> nie.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Koot" wrote in message
>> news:csl083$l61$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Hierdie het al die kenmerke van 'n veldslag wat tot die einde gevoer gaan
>>> word. Markgraaff is 'n lekker geskikte sondebok oor die soort geluide wat hy
>>> in die verlede gemaak het. As die ANCYL eers hulle "kommer" uitgespreek het,
>>> moet jy weet hierdie kwessie gaan nie gelos word nie.
>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:cskrgm$eft$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Ag ja - die nuwe sportminister het so goed begin, maar gaan nou met rasse
>>>> skrede agteruit.
>>>> Net omdat Boetie Stofile by SA rugby nie sy werk wil doen nie ( soos in niks
>>>> doen nie) en op die punt staan om uitgeskop te word, nou is dit skielik weer
>>>> 'n etniese skoonmaakaksie van SA rugby, en hulle word gedreig dat die
>>>> regering hul ondersteuning gaan terugtrek van die 2011 wêreldbekerrugbybod.
>>>> Gogga maak vir baba bang.
>>>> -
>>>> Groetnis
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Ek is nou skoon hartseer
Volgende onderwerp: Krieket
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 18:59:55 MGT 2024