Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ek wil net weet
Ek wil net weet [boodskap #100853] Di, 04 Januarie 2005 08:51 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Met hierdie nuwe poging, geborg deur FNB, genaamd Homecoming Revolution, of
dit enigsins hondhaaraf sal maak, ten spyte van die wortels en die
gepaardgaande monitêre vergoeding?
Sal die xpats hul daaraan steur?
Ek meen nou maar- alles is nog presies dieselfde as die redes hoekom hul die
land verlaat het, nl, hoë misdaad, swak openbare skoolopleiding, swak
provinsiale hospitale, swak maatskaplike ondersteuning, werkloosheid en
korrupsie in groot maat op alle regeringsvlakke.
--
Groetnis
Annette
Re: Ek wil net weet [boodskap #100854 is 'n antwoord op boodskap #100853] Di, 04 Januarie 2005 09:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Vir die ouens wat gevlug het vir die politiek en die banggeid vir wat
moontlik kan gebeur, gaan die erkenning dat hulle verkeerd was, die
moeilikste hekkie wees om oor te kom. Andersins, met die regstellenda
aksie steeds in volle vlug, hoekom sal 'n ou wat suksesvol is in die
buiteland wil terugkeer? Gaan dit nie 'n geval wees van die wat nie so
lekker slaag in die buiteland nie, wat nou sal wil terug nie?

"Annette" skryf in boodskap news:crdmpf$arh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Met hierdie nuwe poging, geborg deur FNB, genaamd Homecoming Revolution,
> of
> dit enigsins hondhaaraf sal maak, ten spyte van die wortels en die
> gepaardgaande monitêre vergoeding?
> Sal die xpats hul daaraan steur?
> Ek meen nou maar- alles is nog presies dieselfde as die redes hoekom hul
> die
> land verlaat het, nl, hoë misdaad, swak openbare skoolopleiding, swak
> provinsiale hospitale, swak maatskaplike ondersteuning, werkloosheid en
> korrupsie in groot maat op alle regeringsvlakke.
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Ek wil net weet [boodskap #100855 is 'n antwoord op boodskap #100854] Di, 04 Januarie 2005 09:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ons praat weer dieselfde taal hier Suidwester.
Presies my punt ook. Nou kom ons terug by jou vorige argument van die
uitstekende werkers met oorsese ondervinding.....:)))
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:lPmdnTbgSJme_UfcRVn-pw@is.co.za...
> Vir die ouens wat gevlug het vir die politiek en die banggeid vir wat
> moontlik kan gebeur, gaan die erkenning dat hulle verkeerd was, die
> moeilikste hekkie wees om oor te kom. Andersins, met die regstellenda
> aksie steeds in volle vlug, hoekom sal 'n ou wat suksesvol is in die
> buiteland wil terugkeer? Gaan dit nie 'n geval wees van die wat nie so
> lekker slaag in die buiteland nie, wat nou sal wil terug nie?
> "Annette" wrote in message
> news:crdmpf$arh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Met hierdie nuwe poging, geborg deur FNB, genaamd Homecoming Revolution,
>> of
>> dit enigsins hondhaaraf sal maak, ten spyte van die wortels en die
>> gepaardgaande monitêre vergoeding?
>> Sal die xpats hul daaraan steur?
>> Ek meen nou maar- alles is nog presies dieselfde as die redes hoekom hul
>> die
>> land verlaat het, nl, hoë misdaad, swak openbare skoolopleiding, swak
>> provinsiale hospitale, swak maatskaplike ondersteuning, werkloosheid en
>> korrupsie in groot maat op alle regeringsvlakke.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
Re: Ek wil net weet [boodskap #100856 is 'n antwoord op boodskap #100855] Di, 04 Januarie 2005 09:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nix. Ons praat steeds oor twee verskillende goed. Ek praat van 'n
behoefte in 'n maatskappy wat gevul moet word en as dit nie plaaslik ten
volle beskikbaar is nie, dan bring jy 'n ou van oor die water af. Jy sluit
hierby in mense wat nie so goed gevaar het oorsee en nou terugkom.

"Annette" skryf in boodskap news:crdole$ev3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ons praat weer dieselfde taal hier Suidwester.
> Presies my punt ook. Nou kom ons terug by jou vorige argument van die
> uitstekende werkers met oorsese ondervinding.....:)))
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:lPmdnTbgSJme_UfcRVn-pw@is.co.za...
>> Vir die ouens wat gevlug het vir die politiek en die banggeid vir wat
>> moontlik kan gebeur, gaan die erkenning dat hulle verkeerd was, die
>> moeilikste hekkie wees om oor te kom. Andersins, met die regstellenda
>> aksie steeds in volle vlug, hoekom sal 'n ou wat suksesvol is in die
>> buiteland wil terugkeer? Gaan dit nie 'n geval wees van die wat nie so
>> lekker slaag in die buiteland nie, wat nou sal wil terug nie?
>> "Annette" wrote in message
>> news:crdmpf$arh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Met hierdie nuwe poging, geborg deur FNB, genaamd Homecoming
>>> Revolution,
>>> of
>>> dit enigsins hondhaaraf sal maak, ten spyte van die wortels en die
>>> gepaardgaande monitêre vergoeding?
>>> Sal die xpats hul daaraan steur?
>>> Ek meen nou maar- alles is nog presies dieselfde as die redes hoekom
>>> hul
>>> die
>>> land verlaat het, nl, hoë misdaad, swak openbare skoolopleiding, swak
>>> provinsiale hospitale, swak maatskaplike ondersteuning, werkloosheid en
>>> korrupsie in groot maat op alle regeringsvlakke.
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>>
>>>
>>>


>
Re: Ek wil net weet [boodskap #100857 is 'n antwoord op boodskap #100856] Di, 04 Januarie 2005 10:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Okei, solank hy/sy net 'n aanvaarbare persoonlikheid het?:)))
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:DvKdnYUWS69y-kfcRVn-pQ@is.co.za...
> Nix. Ons praat steeds oor twee verskillende goed. Ek praat van 'n
> behoefte in 'n maatskappy wat gevul moet word en as dit nie plaaslik ten
> volle beskikbaar is nie, dan bring jy 'n ou van oor die water af. Jy sluit
> hierby in mense wat nie so goed gevaar het oorsee en nou terugkom.
> "Annette" wrote in message
> news:crdole$ev3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ons praat weer dieselfde taal hier Suidwester.
>> Presies my punt ook. Nou kom ons terug by jou vorige argument van die
>> uitstekende werkers met oorsese ondervinding.....:)))
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:lPmdnTbgSJme_UfcRVn-pw@is.co.za...
>>> Vir die ouens wat gevlug het vir die politiek en die banggeid vir wat
>>> moontlik kan gebeur, gaan die erkenning dat hulle verkeerd was, die
>>> moeilikste hekkie wees om oor te kom. Andersins, met die regstellenda
>>> aksie steeds in volle vlug, hoekom sal 'n ou wat suksesvol is in die
>>> buiteland wil terugkeer? Gaan dit nie 'n geval wees van die wat nie so
>>> lekker slaag in die buiteland nie, wat nou sal wil terug nie?
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:crdmpf$arh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Met hierdie nuwe poging, geborg deur FNB, genaamd Homecoming
>>>> Revolution,
>>>> of
>>>> dit enigsins hondhaaraf sal maak, ten spyte van die wortels en die
>>>> gepaardgaande monitêre vergoeding?
>>>> Sal die xpats hul daaraan steur?
>>>> Ek meen nou maar- alles is nog presies dieselfde as die redes hoekom
>>>> hul
>>>> die
>>>> land verlaat het, nl, hoë misdaad, swak openbare skoolopleiding, swak
>>>> provinsiale hospitale, swak maatskaplike ondersteuning, werkloosheid en
>>>> korrupsie in groot maat op alle regeringsvlakke.
>>>> --
>>>> Groetnis
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>>
>
>
>>
>
Re: Ek wil net weet [boodskap #100858 is 'n antwoord op boodskap #100857] Di, 04 Januarie 2005 12:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dit ook, maar eintlik is dit werklik so dat sommige mense wat oorsee gaan
werk baie goeie ondervinding opdoen wat in baie gevalle baie bruikbaar kan
wees in enige land, nie ent SA nie. 'n Maatskappy werk vir Rand en sent en
sal die ou wat die beste winste gaan lewer, aanstel......makie sakie of
hy/sy wit, swart, rooi, 'n vriendelike blommie of 'n bliksem is nie.
Uiteindelik is dit die werkvermoë wat saakmaak.

"Annette" skryf in boodskap news:crdpst$haa$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Okei, solank hy/sy net 'n aanvaarbare persoonlikheid het?:)))
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:DvKdnYUWS69y-kfcRVn-pQ@is.co.za...
>> Nix. Ons praat steeds oor twee verskillende goed. Ek praat van 'n
>> behoefte in 'n maatskappy wat gevul moet word en as dit nie plaaslik ten
>> volle beskikbaar is nie, dan bring jy 'n ou van oor die water af. Jy
> sluit
>> hierby in mense wat nie so goed gevaar het oorsee en nou terugkom.
>> "Annette" wrote in message
>> news:crdole$ev3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ons praat weer dieselfde taal hier Suidwester.
>>> Presies my punt ook. Nou kom ons terug by jou vorige argument van die
>>> uitstekende werkers met oorsese ondervinding.....:)))
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:lPmdnTbgSJme_UfcRVn-pw@is.co.za...
>>>> Vir die ouens wat gevlug het vir die politiek en die banggeid vir wat
>>>> moontlik kan gebeur, gaan die erkenning dat hulle verkeerd was, die
>>>> moeilikste hekkie wees om oor te kom. Andersins, met die
>>>> regstellenda
>>>> aksie steeds in volle vlug, hoekom sal 'n ou wat suksesvol is in die
>>>> buiteland wil terugkeer? Gaan dit nie 'n geval wees van die wat nie
> so
>>>> lekker slaag in die buiteland nie, wat nou sal wil terug nie?
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:crdmpf$arh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Met hierdie nuwe poging, geborg deur FNB, genaamd Homecoming
>>>> > Revolution,
>>>> > of
>>>> > dit enigsins hondhaaraf sal maak, ten spyte van die wortels en die
>>>> > gepaardgaande monitêre vergoeding?
>>>> > Sal die xpats hul daaraan steur?
>>>> > Ek meen nou maar- alles is nog presies dieselfde as die redes hoekom
>>>> > hul
>>>> > die
>>>> > land verlaat het, nl, hoë misdaad, swak openbare skoolopleiding,
>>>> > swak
>>>> > provinsiale hospitale, swak maatskaplike ondersteuning, werkloosheid
> en
>>>> > korrupsie in groot maat op alle regeringsvlakke.
>>>> > --
>>>> > Groetnis
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>
>>
>>>
>>>


>
Re: Ek wil net weet [boodskap #100892 is 'n antwoord op boodskap #100854] Do, 06 Januarie 2005 17:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glucklich[2]  is tans af-lyn  Glucklich[2]
Boodskappe: 93
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Volle Lid
> Vir die ouens wat gevlug het vir die politiek en die banggeid vir wat
> moontlik kan gebeur, gaan die erkenning dat hulle verkeerd was, die
> moeilikste hekkie wees om oor te kom. Andersins, met die regstellenda
> aksie steeds in volle vlug, hoekom sal 'n ou wat suksesvol is in die
> buiteland wil terugkeer? Gaan dit nie 'n geval wees van die wat nie so
> lekker slaag in die buiteland nie, wat nou sal wil terug nie?

Dis seker so dat sommige SAners nie kon aanpas oorsee nie, of hulle het in
situasies beland waar hulle moeilikheid opgetel het in die werks opset of
wat-ookal die rede kan wees.

Van die groot hoeveelhede mense wat ek ken is daar slegs 'n paar wat 'n
behoefte het om ooit weer terug te keer SA toe. Dis ook dan in die meeste
gevalle oor familie verwante redes.

In my geval het ek nog nie weer dieselfde senioriteits vlak behaal wat ek in
SA geniet het in my werk nie, maar my lewens standaard is honderd keer beter
hier as was ek daar gehad het.

Vir die Meeste SAners (soos ek) is die huidige situasie in SA 'n bewys dat
ons REG was oor die besluite wat ons geneem het om ons goedjies te vat en te
loop. Kyk maar net na hoe die jongmense SA nou op strepe verlaat omdat hulle
nie in die rasistiese werksmark met swart mense kan kersvashou nie.

Ek kan nou lekker agteroorsit en vir al die mense wat my 'n "Weghardloper"
noem sê "I TOLD YOU SO"

Ek wens die "SA reunited" poging baie voorspoed toe maar wraggies ek dink
hulle gaan (soos jy vermoed) net die mislukkings terugbring SA toe....
Re: Ek wil net weet [boodskap #100893 is 'n antwoord op boodskap #100854] Do, 06 Januarie 2005 17:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glucklich[2]  is tans af-lyn  Glucklich[2]
Boodskappe: 93
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Volle Lid
> Vir die ouens wat gevlug het vir die politiek en die banggeid vir wat
> moontlik kan gebeur, gaan die erkenning dat hulle verkeerd was, die
> moeilikste hekkie wees om oor te kom. Andersins, met die regstellenda
> aksie steeds in volle vlug, hoekom sal 'n ou wat suksesvol is in die
> buiteland wil terugkeer? Gaan dit nie 'n geval wees van die wat nie so
> lekker slaag in die buiteland nie, wat nou sal wil terug nie?

O ja laat ek jou sommer ook vertel hoe sommige SAner hier doen.

Ek weet van 'n SAner wat 6 jaar gelede in Amerika aangekom het om op 'n
plaas as arbeider te werk (Boerkind in murg en been). Vandag besit hy 'n
plaas en maak meer geld in een jaar as wat baie SA boere nie sal maak in 10
jaar nie..

Vertel die maat van SA reunited en hoor wat hy daaroor te se het!!
Re: Ek wil net weet [boodskap #100901 is 'n antwoord op boodskap #100892] Vr, 07 Januarie 2005 12:16 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wat jy vir my sê bevestig maar weer net vir my dat mens nie die hele
situasie oor een kam moet skeer nie. Dis soos die pers en departemente dit
graag wil doen, maar eintlik dink ek as jy die individuele gevalle kon weet,
dan sal die enkele een gemene deler uitkom: Weinig het weggetrek bloot oor
bangeid vir die situasie. Die buiteland het 'n alternatief gebied wat
beter is as wat SA kon bied op daardie stadium en 'n mens gaan mos maar daar
wat jy die beste lewe vir jou en jou mense kan maak.
Dis waarom hierdie grandiose gebaar nie veel gaan beteken tensy hulle
nie die stiuasie in SA eers regstel nie. Dit beteken dat die regstellende
aksie in sy geheel moet waai. Alle poste word op meriete beding en
'reverse' apartheid moet op 'n end kom. Universiteite en ander
opvoedingsinstansies sal hulle standaarde weer terugbring na normale vlak
toe. Dink jy dit sal kan gebeur? Nie 'n kans nie. Swart studente gaan
pluk soos vlieë en weinig gaan werk in die privaatsektor kry.......

"Glucklich" skryf in boodskap news:sGeDd.22853$6i.2785@bignews6.bellsouth.net...
>> Vir die ouens wat gevlug het vir die politiek en die banggeid vir wat
>> moontlik kan gebeur, gaan die erkenning dat hulle verkeerd was, die
>> moeilikste hekkie wees om oor te kom. Andersins, met die regstellenda
>> aksie steeds in volle vlug, hoekom sal 'n ou wat suksesvol is in die
>> buiteland wil terugkeer? Gaan dit nie 'n geval wees van die wat nie so
>> lekker slaag in die buiteland nie, wat nou sal wil terug nie?
>
> Dis seker so dat sommige SAners nie kon aanpas oorsee nie, of hulle het in
> situasies beland waar hulle moeilikheid opgetel het in die werks opset of
> wat-ookal die rede kan wees.
>
> Van die groot hoeveelhede mense wat ek ken is daar slegs 'n paar wat 'n
> behoefte het om ooit weer terug te keer SA toe. Dis ook dan in die meeste
> gevalle oor familie verwante redes.
>
> In my geval het ek nog nie weer dieselfde senioriteits vlak behaal wat ek
> in
> SA geniet het in my werk nie, maar my lewens standaard is honderd keer
> beter
> hier as was ek daar gehad het.
>
> Vir die Meeste SAners (soos ek) is die huidige situasie in SA 'n bewys dat
> ons REG was oor die besluite wat ons geneem het om ons goedjies te vat en
> te
> loop. Kyk maar net na hoe die jongmense SA nou op strepe verlaat omdat
> hulle
> nie in die rasistiese werksmark met swart mense kan kersvashou nie.
>
> Ek kan nou lekker agteroorsit en vir al die mense wat my 'n "Weghardloper"
> noem sê "I TOLD YOU SO"
>
> Ek wens die "SA reunited" poging baie voorspoed toe maar wraggies ek dink
> hulle gaan (soos jy vermoed) net die mislukkings terugbring SA toe....
>
Vorige onderwerp: Lotto Klug
Volgende onderwerp: Vir Dek Henning: Tersiene - Elizabeth Eybers
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 16:41:25 MGT 2024