Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Lotto Klug
Lotto Klug [boodskap #100869] Wo, 05 Januarie 2005 08:48 na volgende boodskap
Lotto  is tans af-lyn  Lotto
Boodskappe: 2
Geregistreer: Januarie 2005
Karma: 0
Junior Lid
Ek skryf net weer oor die klug van die lotto. Jisliaak ons word darem
lekker bevark met die Lotto. Eerstens is die lotto daar om die swart volk
te bevoordeel en te verryk en tweedens staan jou ses nommertjies nie 'n kat
se kans om te wen nie, al glo jy hoe hard in jou nommers en al kies jy hulle
nou volgens 'n streng tradisie hulle beteken boggerol WANT die lotto is
gerekenaarniseerd...as jy jou lyntjtie speel word jou lyntjie onmiddelik
geregistreet by Uthingo se rekenaar sentrum waar hulle jou kombinasie
nommers kan sie asook waar jy gespeel het, so 'n ou wat in Constantia speel
dop net daar en dan al sy nommers waar 'n ou in Soweto se kanse
verdriedubbel!

Nou voor die Draw Manager kies watter balletjie en masjien gebruik gaan word
(dit is net so 'n groot fokop want dit gekiesery is ook 'n klug. Hulle kies
die masjien en balletjies redelik vroeg met genoeg tyd om die goed te
dokter) het hulle by Uthingo alreeds alle kombinasies nagaan om te kyk wat
gespeel is en watter nie, so elke keer as die Lotto oor rol dan het hulle 'n
ongespeelde kombinasie die wen nommers gemaak. As iemand wen wees verseker
dit is ou Philemon van Soweto wat weer gewen het!

Die lotto moet afgebreek word tot iets basies....soos Italie se
lotto.......'n klomp eenderse kleur balletjies word in 'n draad hokkie
gegooi wat 'n slinger het wat dan met die hand gespin word na so 'n paar
draaie word dit gestop en 'm klein meisie of seuntjie haal 'n balletjie uit
en die draw manager maak dit oop en haal die wen nommer binne die balletjie
uit. So gaan die proses aan tot all ses balletjies uitgehaal en oop gemaak
is. Geen manier vir crook nie meer kans dat regte geluk aan jou kant is.
So stop om jou geld te mors of gaan koop jou kaartjie in die plakkerskamp.
Re: Lotto Klug [boodskap #100872 is 'n antwoord op boodskap #100869] Wo, 05 Januarie 2005 10:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Het jy statistiek van die nommers - hoeveel wenners was daar in meestal
swart gebiede, teenoor ander wenners?
Indien nie, dan het jou argument geen grond nie.
--
Groetnis
Annette

"Lotto" skryf in boodskap news:crg9kh$bv1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek skryf net weer oor die klug van die lotto. Jisliaak ons word darem
> lekker bevark met die Lotto. Eerstens is die lotto daar om die swart volk
> te bevoordeel en te verryk en tweedens staan jou ses nommertjies nie 'n kat
> se kans om te wen nie, al glo jy hoe hard in jou nommers en al kies jy hulle
> nou volgens 'n streng tradisie hulle beteken boggerol WANT die lotto is
> gerekenaarniseerd...as jy jou lyntjtie speel word jou lyntjie onmiddelik
> geregistreet by Uthingo se rekenaar sentrum waar hulle jou kombinasie
> nommers kan sie asook waar jy gespeel het, so 'n ou wat in Constantia speel
> dop net daar en dan al sy nommers waar 'n ou in Soweto se kanse
> verdriedubbel!
>
> Nou voor die Draw Manager kies watter balletjie en masjien gebruik gaan word
> (dit is net so 'n groot fokop want dit gekiesery is ook 'n klug. Hulle kies
> die masjien en balletjies redelik vroeg met genoeg tyd om die goed te
> dokter) het hulle by Uthingo alreeds alle kombinasies nagaan om te kyk wat
> gespeel is en watter nie, so elke keer as die Lotto oor rol dan het hulle 'n
> ongespeelde kombinasie die wen nommers gemaak. As iemand wen wees verseker
> dit is ou Philemon van Soweto wat weer gewen het!
>
> Die lotto moet afgebreek word tot iets basies....soos Italie se
> lotto.......'n klomp eenderse kleur balletjies word in 'n draad hokkie
> gegooi wat 'n slinger het wat dan met die hand gespin word na so 'n paar
> draaie word dit gestop en 'm klein meisie of seuntjie haal 'n balletjie uit
> en die draw manager maak dit oop en haal die wen nommer binne die balletjie
> uit. So gaan die proses aan tot all ses balletjies uitgehaal en oop gemaak
> is. Geen manier vir crook nie meer kans dat regte geluk aan jou kant is.
> So stop om jou geld te mors of gaan koop jou kaartjie in die plakkerskamp.
>
Re: Lotto Klug [boodskap #100873 is 'n antwoord op boodskap #100872] Wo, 05 Januarie 2005 12:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lotto  is tans af-lyn  Lotto
Boodskappe: 2
Geregistreer: Januarie 2005
Karma: 0
Junior Lid
Ek het nie statistieke nie, maar besoek hul website dan kan jy gerus kyk van
watter die meerderheid wenners kom. Dink logies Annette dit het niks te
doen met grond nie of staar jy jouself blind dat daar geen politiek in die
lotto is nie. Kyk bv wie is die wenners van die 10 + miljoen rand wenners!

"Annette" skryf in boodskap news:crgkf7$s8l$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Het jy statistiek van die nommers - hoeveel wenners was daar in meestal
> swart gebiede, teenoor ander wenners?
> Indien nie, dan het jou argument geen grond nie.
> --
> Groetnis
> Annette
> "Lotto" wrote in message
> news:crg9kh$bv1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek skryf net weer oor die klug van die lotto. Jisliaak ons word darem
>> lekker bevark met die Lotto. Eerstens is die lotto daar om die swart volk
>> te bevoordeel en te verryk en tweedens staan jou ses nommertjies nie 'n kat
>> se kans om te wen nie, al glo jy hoe hard in jou nommers en al kies jy hulle
>> nou volgens 'n streng tradisie hulle beteken boggerol WANT die lotto is
>> gerekenaarniseerd...as jy jou lyntjtie speel word jou lyntjie onmiddelik
>> geregistreet by Uthingo se rekenaar sentrum waar hulle jou kombinasie
>> nommers kan sie asook waar jy gespeel het, so 'n ou wat in Constantia speel
>> dop net daar en dan al sy nommers waar 'n ou in Soweto se kanse
>> verdriedubbel!

>> Nou voor die Draw Manager kies watter balletjie en masjien gebruik gaan word
>> (dit is net so 'n groot fokop want dit gekiesery is ook 'n klug. Hulle kies
>> die masjien en balletjies redelik vroeg met genoeg tyd om die goed te
>> dokter) het hulle by Uthingo alreeds alle kombinasies nagaan om te kyk wat
>> gespeel is en watter nie, so elke keer as die Lotto oor rol dan het hulle 'n
>> ongespeelde kombinasie die wen nommers gemaak. As iemand wen wees verseker
>> dit is ou Philemon van Soweto wat weer gewen het!

>> Die lotto moet afgebreek word tot iets basies....soos Italie se
>> lotto.......'n klomp eenderse kleur balletjies word in 'n draad hokkie
>> gegooi wat 'n slinger het wat dan met die hand gespin word na so 'n paar
>> draaie word dit gestop en 'm klein meisie of seuntjie haal 'n balletjie uit
>> en die draw manager maak dit oop en haal die wen nommer binne die balletjie
>> uit. So gaan die proses aan tot all ses balletjies uitgehaal en oop gemaak
>> is. Geen manier vir crook nie meer kans dat regte geluk aan jou kant is.
>> So stop om jou geld te mors of gaan koop jou kaartjie in die
>> plakkerskamp.
>
Re: Lotto Klug [boodskap #100874 is 'n antwoord op boodskap #100869] Wo, 05 Januarie 2005 13:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Stem saam met jou. Hou die stelsel soos wat hy is, maar die trekking van die
balle moet verander

"Lotto" skryf in boodskap news:crg9kh$bv1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek skryf net weer oor die klug van die lotto. Jisliaak ons word darem
> lekker bevark met die Lotto. Eerstens is die lotto daar om die swart volk
> te bevoordeel en te verryk en tweedens staan jou ses nommertjies nie 'n
> kat se kans om te wen nie, al glo jy hoe hard in jou nommers en al kies jy
> hulle nou volgens 'n streng tradisie hulle beteken boggerol WANT die lotto
> is gerekenaarniseerd...as jy jou lyntjtie speel word jou lyntjie
> onmiddelik geregistreet by Uthingo se rekenaar sentrum waar hulle jou
> kombinasie nommers kan sie asook waar jy gespeel het, so 'n ou wat in
> Constantia speel dop net daar en dan al sy nommers waar 'n ou in Soweto se
> kanse verdriedubbel!
>
> Nou voor die Draw Manager kies watter balletjie en masjien gebruik gaan
> word (dit is net so 'n groot fokop want dit gekiesery is ook 'n klug.
> Hulle kies die masjien en balletjies redelik vroeg met genoeg tyd om die
> goed te dokter) het hulle by Uthingo alreeds alle kombinasies nagaan om te
> kyk wat gespeel is en watter nie, so elke keer as die Lotto oor rol dan
> het hulle 'n ongespeelde kombinasie die wen nommers gemaak. As iemand wen
> wees verseker dit is ou Philemon van Soweto wat weer gewen het!
>
> Die lotto moet afgebreek word tot iets basies....soos Italie se
> lotto.......'n klomp eenderse kleur balletjies word in 'n draad hokkie
> gegooi wat 'n slinger het wat dan met die hand gespin word na so 'n paar
> draaie word dit gestop en 'm klein meisie of seuntjie haal 'n balletjie
> uit en die draw manager maak dit oop en haal die wen nommer binne die
> balletjie uit. So gaan die proses aan tot all ses balletjies uitgehaal en
> oop gemaak is. Geen manier vir crook nie meer kans dat regte geluk aan
> jou kant is. So stop om jou geld te mors of gaan koop jou kaartjie in die
> plakkerskamp.
>
Re: Lotto Klug [boodskap #100875 is 'n antwoord op boodskap #100874] Wo, 05 Januarie 2005 19:48 Na vorige boodskap
petrus[2]  is tans af-lyn  petrus[2]
Boodskappe: 5
Geregistreer: Januarie 2005
Karma: 0
Junior Lid
die balle is nie almal ewe groot en ewe swaar nie. dit word nie voor die
trekking getoets sodat almal dit kan sien nie. die mense bedonner almal,
erger as 'n jood
Vorige onderwerp: gediggie van Elisabet Eybers
Volgende onderwerp: Ek wil net weet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 01:03:12 MGT 2024