Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » gediggie van Elisabet Eybers
gediggie van Elisabet Eybers [boodskap #100833] So, 02 Januarie 2005 03:33 na volgende boodskap
DIEK HENNING[2]  is tans af-lyn  DIEK HENNING[2]
Boodskappe: 7
Geregistreer: Januarie 2005
Karma: 0
Junior Lid
Ek soek die woorde van die gediggie wat begin met:

"Die eerste woorde wat mens leer
is lewenslank genoeg..."

Kan iemand help? (Mev Bouwer bv.)
Re: gediggie van Elisabet Eybers [boodskap #100837 is 'n antwoord op boodskap #100833] So, 02 Januarie 2005 19:59 Na vorige boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DIEK HENNING" skryf

> "Die eerste woorde wat mens leer
> is lewenslank genoeg..."

Ek hoop dis die gedig wat jy bedoel.
Ek merk op dat die .... wat ek op die regte
plekke ingetik het, verkort is deur my program,
en op een plek glad nie daar is nie. Die vierde
reël moet byvoorbeeld lees:
"ek is honger....hou van jou.... is moeg."
en die laaste reël
"daarenteen...ondanks...desnietemin."

Gloudina
Vorige onderwerp: Nuwejaarswense
Volgende onderwerp: Lotto Klug
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 12:27:43 MGT 2024