Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Bye 4 now
Bye 4 now [boodskap #10070] Di, 22 Julie 1997 00:00
Louis  is tans af-lyn  Louis
Boodskappe: 32
Geregistreer: Junie 1996
Karma: 0
Volle Lid
EK VERPES POLITIEK EN DIE GEPAARDGAANDE LAE GEDRAG !!!

Hierdie was eens die NG waarna ek elke aand met opwinding gelees het. Nou
het dit ontaard in 'n ge"bitch" en gekerm oor die armlastige Afrikaner, die
NSA en die prys van Kanadese kondome in die VSA.

Wat de hel mors ek my tyd so om hier iets te probeer lees ???

Moenie eers antwoord nie, sal oor 'n maand weer probeer.

BYE FOR NOW
Vorige onderwerp: Sinvolle gesprekke.
Volgende onderwerp: APARTHEID: E.T. gly op 'n koekie seep.....
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 03:59:49 MGT 2024