Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Geldmors
Geldmors [boodskap #100402] Do, 25 November 2004 05:31 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Met Ian se niggie van Engeland wat hier is vir 2 maande, en die feit dat ons
nog steeds nie genoeg tyd het om alles te kan sien net hier in die Kaap nie,
weet ek nie of ek moet skaam of teleurgesteld moet voel vir die
reisagentskappe wat toere aanbied, teen 'n groot koste, en mense wat in duur
hotelle bly en hulle half oorhoeks eet, en dan woerts-warts hulle deur die
hele SA in 17 dae.
Gister ontmoet ons 2 dames op so 'n toer by die V&A wat 'n dag van die toer
apart wou wees - ek het maar vir hulle vertel van die Scratch Patch, en om
'n taxi te neem van Seepunt teen sononder na Signal Hill.
Hulle het glo Kirstenbosch besoek, maar het skaars 'n uur gehad om deur die
tuine te hardloop. Dieselfde vir al die toeristeplekke - kyk en ry, al die
pad - en die mense het nie die vaagste benul wat hulle kan sien en leer by
die plekke wat hulle besoek nie.
17 Dae is nie eers genoeg om die Kaap behoorlik te sien nie, wat nog van die
hele SA.
Nog 'n ding wat definitief vinnig in die kiem gesmoor met word, en ek het
dit in die besoekersboeke aangeteken, is dat mense wat privaat toer altyd
vir toergroepe moet opsystaan.
Dit is sommer nonsens.
--
Groetnis
Annette
Re: Geldmors [boodskap #100404 is 'n antwoord op boodskap #100402] Do, 25 November 2004 09:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Lyk my dis orals maar dieselfde. Hier by ons word Sossusvlie se duine deur
die duisende toeriste vertrap. Daar is amper nie meer tyd om 'n ordentlike
foto in die oggend te neem voor die spul bobbejane die duine uitklouter en
alles met voetspore bederf nie. Die busse en lorries waarmee die
toeristegroepe vervoer word 'deur Afrika' word al groter en haastiger.
Hulle jaag van plek tot plek en die passasiers moet net vasklou om by te
bly. Ons grote land word sommer in 12 dae kafgedraf en omtrent al wat die
mense gedoen het is om in die dag te ry en in die aand te kamp en te vreet
dat hulle rol. Lyk my dis wat die yuppie's lekker vind? Daai vreetslag?
Jy moet in 'n plek soos Etosha se kampe gaan kyk as jy wil sien hoe lyk 'n
stortblok na so 'n lorrie-spul daardeur is..........

"Annette" skryf in boodskap news:co3qun$ap9$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> Met Ian se niggie van Engeland wat hier is vir 2 maande, en die feit dat
> ons
> nog steeds nie genoeg tyd het om alles te kan sien net hier in die Kaap
> nie,
> weet ek nie of ek moet skaam of teleurgesteld moet voel vir die
> reisagentskappe wat toere aanbied, teen 'n groot koste, en mense wat in
> duur
> hotelle bly en hulle half oorhoeks eet, en dan woerts-warts hulle deur die
> hele SA in 17 dae.
> Gister ontmoet ons 2 dames op so 'n toer by die V&A wat 'n dag van die
> toer
> apart wou wees - ek het maar vir hulle vertel van die Scratch Patch, en om
> 'n taxi te neem van Seepunt teen sononder na Signal Hill.
> Hulle het glo Kirstenbosch besoek, maar het skaars 'n uur gehad om deur
> die
> tuine te hardloop. Dieselfde vir al die toeristeplekke - kyk en ry, al die
> pad - en die mense het nie die vaagste benul wat hulle kan sien en leer by
> die plekke wat hulle besoek nie.
> 17 Dae is nie eers genoeg om die Kaap behoorlik te sien nie, wat nog van
> die
> hele SA.
> Nog 'n ding wat definitief vinnig in die kiem gesmoor met word, en ek het
> dit in die besoekersboeke aangeteken, is dat mense wat privaat toer altyd
> vir toergroepe moet opsystaan.
> Dit is sommer nonsens.
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Geldmors [boodskap #100407 is 'n antwoord op boodskap #100404] Do, 25 November 2004 11:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
En in Europa kan jy 14 lande in 14 dae sien!

Dis letterlik net sien...

"Suidwester" skryf in boodskap news:41a5b384.0@news1.mweb.co.za...
> Lyk my dis orals maar dieselfde. Hier by ons word Sossusvlie se duine deur
> die duisende toeriste vertrap. Daar is amper nie meer tyd om 'n ordentlike
> foto in die oggend te neem voor die spul bobbejane die duine uitklouter en
> alles met voetspore bederf nie. Die busse en lorries waarmee die
> toeristegroepe vervoer word 'deur Afrika' word al groter en haastiger.
> Hulle jaag van plek tot plek en die passasiers moet net vasklou om by te
> bly. Ons grote land word sommer in 12 dae kafgedraf en omtrent al wat die
> mense gedoen het is om in die dag te ry en in die aand te kamp en te vreet
> dat hulle rol. Lyk my dis wat die yuppie's lekker vind? Daai vreetslag?
> Jy moet in 'n plek soos Etosha se kampe gaan kyk as jy wil sien hoe lyk 'n
> stortblok na so 'n lorrie-spul daardeur is..........
> "Annette" wrote in message
> news:co3qun$ap9$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Met Ian se niggie van Engeland wat hier is vir 2 maande, en die feit dat
>> ons
>> nog steeds nie genoeg tyd het om alles te kan sien net hier in die Kaap
>> nie,
>> weet ek nie of ek moet skaam of teleurgesteld moet voel vir die
>> reisagentskappe wat toere aanbied, teen 'n groot koste, en mense wat in
>> duur
>> hotelle bly en hulle half oorhoeks eet, en dan woerts-warts hulle deur die
>> hele SA in 17 dae.
>> Gister ontmoet ons 2 dames op so 'n toer by die V&A wat 'n dag van die
>> toer
>> apart wou wees - ek het maar vir hulle vertel van die Scratch Patch, en om
>> 'n taxi te neem van Seepunt teen sononder na Signal Hill.
>> Hulle het glo Kirstenbosch besoek, maar het skaars 'n uur gehad om deur
>> die
>> tuine te hardloop. Dieselfde vir al die toeristeplekke - kyk en ry, al die
>> pad - en die mense het nie die vaagste benul wat hulle kan sien en leer by
>> die plekke wat hulle besoek nie.
>> 17 Dae is nie eers genoeg om die Kaap behoorlik te sien nie, wat nog van
>> die
>> hele SA.
>> Nog 'n ding wat definitief vinnig in die kiem gesmoor met word, en ek het
>> dit in die besoekersboeke aangeteken, is dat mense wat privaat toer altyd
>> vir toergroepe moet opsystaan.
>> Dit is sommer nonsens.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
Re: Geldmors [boodskap #100453 is 'n antwoord op boodskap #100402] Vr, 26 November 2004 16:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
BitterEinder  is tans af-lyn  BitterEinder
Boodskappe: 37
Geregistreer: Maart 2003
Karma: 0
Volle Lid
Anette,

Tourism as 'n ekonomiese aktiwiteit is soos 'n retaurant: Jy't slegs
20 tafels, hoe gouer jy die eerste paartjie kan voer en by die
voordeur uitkry hoe gouer kan jy die tweede paartjie se geld vat. Jy
wil elke tafel ten minste vier maal per aand recycle.

Die toeragentskap bank die pitte nog voordat Mr & Mrs Jones land.
Hulle vervoer en verblyf is gedek deur die agentskapgelde, so hoe
minder petrol en beddens hulle kan beslaan hoe hoer die profit margin.
As ek jy is, hou ek op sorry voel vir die toeriste en begin hulle
eerder melk. Europeers spandeer 'n onsaglike hoeveelheid geld op
vakansies. Op die stadium is Spanje en Griekeland "so yesterday" en
mense hoor dat jy meer waarde vir jou geld in SA kry.

Europeers gee slegs om oor twee dinge op vakansie: vreet en suip.
Solank hulle veilig voel en die kinders is stil, sal hulle hul
currency spandeer. Veral met die Suid Afrikaanse geldeenheid in hul
beursies, vergeet hulle hoeveel hulee spandeer....

Plug in en skakel aan, the good times are coming....vir veral die Kaap
provinsie. JHB word gesien as die kakhhuis van Afrika en word vermy
soos die plaag. In die noorde is slegs die wildtuine 'n
anntrekkingskrag. Drolle hou van water, by die see is waar jy die
bling-bling gaan vind.

Het jy geweet dat Kaapstad statistiek "..the most popular long haul
destination.." in Ierland is? Het jy geweet dat Slattery Travel nou 'n
direkte vlug vanuit Dublin na Kaapstad aanbied? (Om Heathrow te vermy
is 'n massiewe bonus).

Weet jy wat se al hierdie ryk Iere vir my? Hulle se:"I'd love to visit
Cape Town, but am concerned about the crime rate. I would go there if
I could have a local, like you, with me that knows the score."

Daar is oseane vol geld oppad SA toe. As die ANC net die misdaad onder
beheer kan kry en die wisselkoers laag hou, kan julle wittes wat onder
Regstelende Aksie swoeg, julle kans maak.

Plug in en skakel aan..........
Re: Geldmors [boodskap #100464 is 'n antwoord op boodskap #100453] Sa, 27 November 2004 09:14 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Uit wat jy skrywe lei ek af dat jy 'n voorstander is van gryp en oes terwyl
dit pap reën? Maak nie saak wat dit aan die omgewing of natuur doen
nie....skep, die skep jy? Hoekom selfsugtig wees en verwag die natuurparke
moet dinge bewaar sodat die toeroperateur dit kan verkrag en uitbuit
terwille van sy eie gewin? Waarom skiet ons nie die olifante en die leeus
uit en verkoop die vleis en velle vir ons geldelike gewin nie? Hoekom laat
ons nie die mense van die Kaap toe om enige plek teen die berg te bou en te
bewerk nie? Juis om dit in stand te hou vir toerisme!
Kak argument! Probeer weer!

"BitterEinder" skryf in boodskap news:dc6ce655.0411260822.65d15fa0@posting.google.com...
> Anette,
>
> Tourism as 'n ekonomiese aktiwiteit is soos 'n retaurant: Jy't slegs
> 20 tafels, hoe gouer jy die eerste paartjie kan voer en by die
> voordeur uitkry hoe gouer kan jy die tweede paartjie se geld vat. Jy
> wil elke tafel ten minste vier maal per aand recycle.
>
> Die toeragentskap bank die pitte nog voordat Mr & Mrs Jones land.
> Hulle vervoer en verblyf is gedek deur die agentskapgelde, so hoe
> minder petrol en beddens hulle kan beslaan hoe hoer die profit margin.
> As ek jy is, hou ek op sorry voel vir die toeriste en begin hulle
> eerder melk. Europeers spandeer 'n onsaglike hoeveelheid geld op
> vakansies. Op die stadium is Spanje en Griekeland "so yesterday" en
> mense hoor dat jy meer waarde vir jou geld in SA kry.
>
> Europeers gee slegs om oor twee dinge op vakansie: vreet en suip.
> Solank hulle veilig voel en die kinders is stil, sal hulle hul
> currency spandeer. Veral met die Suid Afrikaanse geldeenheid in hul
> beursies, vergeet hulle hoeveel hulee spandeer....
>
> Plug in en skakel aan, the good times are coming....vir veral die Kaap
> provinsie. JHB word gesien as die kakhhuis van Afrika en word vermy
> soos die plaag. In die noorde is slegs die wildtuine 'n
> anntrekkingskrag. Drolle hou van water, by die see is waar jy die
> bling-bling gaan vind.
>
> Het jy geweet dat Kaapstad statistiek "..the most popular long haul
> destination.." in Ierland is? Het jy geweet dat Slattery Travel nou 'n
> direkte vlug vanuit Dublin na Kaapstad aanbied? (Om Heathrow te vermy
> is 'n massiewe bonus).
>
> Weet jy wat se al hierdie ryk Iere vir my? Hulle se:"I'd love to visit
> Cape Town, but am concerned about the crime rate. I would go there if
> I could have a local, like you, with me that knows the score."
>
> Daar is oseane vol geld oppad SA toe. As die ANC net die misdaad onder
> beheer kan kry en die wisselkoers laag hou, kan julle wittes wat onder
> Regstelende Aksie swoeg, julle kans maak.
>
> Plug in en skakel aan..........
Vorige onderwerp: Liggieprobleem
Volgende onderwerp: Iets vir Katryn en Ellie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 08:53:56 MGT 2024