Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hi Lorinda
Hi Lorinda [boodskap #100395] Wo, 24 November 2004 22:05 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Goed om te sien dat jy nog hier kuier - of moet ek sê - welkom terug?
Ek deel jou siening mbt die Anti en die lefties. Weet darem nie of jyself in
daardie kategorie val nie. Lefties kan nie baie ouer as dertig wees nie ....
Re: Hi Lorinda [boodskap #100423 is 'n antwoord op boodskap #100395] Do, 25 November 2004 20:45 Na vorige boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf in boodskap news:co211k$o7v$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Goed om te sien dat jy nog hier kuier - of moet ek sê - welkom terug?
> Ek deel jou siening mbt die Anti en die lefties. Weet darem nie of jyself in
> daardie kategorie val nie. Lefties kan nie baie ouer as dertig wees nie ....
>

Hi Jonas! Ek kuier waneer ek kan, wat nie baie was die laaste paar maande
nie - ek was maar besig. Elke nou en dan as dit selfs tot my deurdring dat
daar 'n groot rugbywedstryd was probeer ek altyd hier kyk of jou iets
geskryf het, want jy raak so opgewonde daaroor (maar ek sien deesdae los jy
dit vir Suidwester:-). Oor die "Leftie" ding, ek vereenselwig my maar
daaroor dat hulle eendag op my grafsteen sal moet skryf "She kept the
faith..." :-).

Lorinda
Vorige onderwerp: Kanada soek Mugabe
Volgende onderwerp: Liggieprobleem
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 09:45:48 MGT 2024