Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kanada soek Mugabe
Kanada soek Mugabe [boodskap #100367] Di, 23 November 2004 08:22 na volgende boodskap
P_65  is tans af-lyn  P_65
Boodskappe: 43
Geregistreer: September 2004
Karma: 0
Volle Lid
Planne om pres. Robert Mugabe van Zimbabwe in Kanada weens misdade teen
die mensdom te vervolg, kan Suid-Afrika in 'n erge diplomatieke
verleentheid dompel, meen 'n volkeregkenner.

--
Dit is een automatische handtekening van MesNews.
Site : http://mesnews.no-ip.com
Re: Kanada soek Mugabe [boodskap #100368 is 'n antwoord op boodskap #100367] Di, 23 November 2004 08:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek wil nou nie skinder nie, maar as dit gebeur dan wil ek die Anti se bek
hoor!

"P_65" skryf in boodskap news:%qCod.32845$KW6.1478710@phobos.telenet-ops.be...
>
> Planne om pres. Robert Mugabe van Zimbabwe in Kanada weens misdade teen
> die mensdom te vervolg, kan Suid-Afrika in 'n erge diplomatieke
> verleentheid dompel, meen 'n volkeregkenner.
>
> --
> Dit is een automatische handtekening van MesNews.
> Site : http://mesnews.no-ip.com
>
Re: Kanada soek Mugabe [boodskap #100373 is 'n antwoord op boodskap #100368] Di, 23 November 2004 13:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf
.
> Ek wil nou nie skinder nie, maar as dit gebeur dan wil ek die Anti se bek
> hoor!

>> Planne om pres. Robert Mugabe van Zimbabwe in Kanada weens misdade teen
>> die mensdom te vervolg, kan Suid-Afrika in 'n erge diplomatieke
>> verleentheid dompel, meen 'n volkeregkenner.

As jy aandag gegee het aan wat ek skryf, dan sou jy
gesien het dat ek hieroor al meer as 'n week gelede op
die nuusgroep gepos het.
Sover ek kan uitmaak, dink ek die groep wat aan hierdie
saak werk, is nie van plan om Mugabe in Kanada te vervolg
nie, maar wel voor die Wêreldhof in Den Haag. Hulle samel
die soort be-edigde verklarings van marteling en ander
skendings van menseregter in wat in 'n hof op sy eie kan staan.
Daar is een of twee oud-Zimbabwiërs in die groep, maar dis
meestal private regslui wat hieraan werk. Kanada se regering
kan nie soiets begin nie, maar die nuwe Minister van Justisie,
Irwin Cottler, is glo onder die tafel aanmoedigend.

Gloudina
Re: Kanada soek Mugabe [boodskap #100375 is 'n antwoord op boodskap #100373] Di, 23 November 2004 15:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nee ek meen nou maar, as hulle politici kan vervolg vir skendings van
menseregte in die verlede, wat van die ANC en Swapo se manne wat terreur
teen die onskuldige publiek ter wille van politieke gewin goedgekeur het?
Gaan hulle daarvoor ook vervolg word? Baie polisiemanne is aangekla uit
die ou bedeling en voroordeel en sit in die tronk vir moorde, maar wat van
Mandela, byvoorbeeld? Hy het sy goedkeuring verleen vir straatbomme teen
die publiek. Wat maak dit hom?

"@rogers.com" skryf in boodskap news:pNWdne-MX9Nwoz7cRVn-gA@rogers.com...
>
> As jy aandag gegee het aan wat ek skryf, dan sou jy
> gesien het dat ek hieroor al meer as 'n week gelede op
> die nuusgroep gepos het.
> Sover ek kan uitmaak, dink ek die groep wat aan hierdie
> saak werk, is nie van plan om Mugabe in Kanada te vervolg
> nie, maar wel voor die Wêreldhof in Den Haag. Hulle samel
> die soort be-edigde verklarings van marteling en ander
> skendings van menseregter in wat in 'n hof op sy eie kan staan.
> Daar is een of twee oud-Zimbabwiërs in die groep, maar dis
> meestal private regslui wat hieraan werk. Kanada se regering
> kan nie soiets begin nie, maar die nuwe Minister van Justisie,
> Irwin Cottler, is glo onder die tafel aanmoedigend.
>
> Gloudina
>
Re: Kanada soek Mugabe [boodskap #100393 is 'n antwoord op boodskap #100375] Wo, 24 November 2004 19:04 Na vorige boodskap
P_65  is tans af-lyn  P_65
Boodskappe: 43
Geregistreer: September 2004
Karma: 0
Volle Lid
Suidwester stelde dit idée voor :
> Nee ek meen nou maar, as hulle politici kan vervolg vir skendings van
> menseregte in die verlede, wat van die ANC en Swapo se manne wat terreur teen
> die onskuldige publiek ter wille van politieke gewin goedgekeur het? Gaan
> hulle daarvoor ook vervolg word? Baie polisiemanne is aangekla uit die ou
> bedeling en voroordeel en sit in die tronk vir moorde, maar wat van Mandela,
> byvoorbeeld? Hy het sy goedkeuring verleen vir straatbomme teen die
> publiek. Wat maak dit hom?
> "@rogers.com" wrote in message
> news:pNWdne-MX9Nwoz7cRVn-gA@rogers.com...

>> As jy aandag gegee het aan wat ek skryf, dan sou jy
>> gesien het dat ek hieroor al meer as 'n week gelede op
>> die nuusgroep gepos het.
>> Sover ek kan uitmaak, dink ek die groep wat aan hierdie
>> saak werk, is nie van plan om Mugabe in Kanada te vervolg
>> nie, maar wel voor die Wêreldhof in Den Haag. Hulle samel
>> die soort be-edigde verklarings van marteling en ander
>> skendings van menseregter in wat in 'n hof op sy eie kan staan.
>> Daar is een of twee oud-Zimbabwiërs in die groep, maar dis
>> meestal private regslui wat hieraan werk. Kanada se regering
>> kan nie soiets begin nie, maar die nuwe Minister van Justisie,
>> Irwin Cottler, is glo onder die tafel aanmoedigend.

>> Gloudina



Daar was so een wet in Belgie wat skendig van menseregte in buiteland
gepleeg kon vervolg maar is onder druk van Amerika weer afgevoer

--
Dit is een automatische handtekening van MesNews.
Site : http://mesnews.no-ip.com
Vorige onderwerp: Uit " Joernaal van Jorik " deyr D.J. OPPERMAN
Volgende onderwerp: Hi Lorinda
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 07:14:25 MGT 2024