Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Waarom is dit so stil hier?
Waarom is dit so stil hier? [boodskap #100331] Do, 18 November 2004 14:42 na volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
...julle vaklansie het tog nog nie begin nie...?
Re: Waarom is dit so stil hier? [boodskap #100332 is 'n antwoord op boodskap #100331] Do, 18 November 2004 15:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
slegs kaaskoppe en frietmuile loer nou, hule is eiwerige mense
en wag met toeslaan as dit interessant word.
P

In article , Max
wrote:
> ...julle vaklansie het tog nog nie begin nie...?
>
Re: Waarom is dit so stil hier? [boodskap #100334 is 'n antwoord op boodskap #100331] Do, 18 November 2004 15:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
P_65  is tans af-lyn  P_65
Boodskappe: 43
Geregistreer: September 2004
Karma: 0
Volle Lid
Max was zeer hard aan het denken :
> ...julle vaklansie het tog nog nie begin nie...?

Nee maar ons kty die winter hier met reen en wind terwyl hulle in SA
gaap van die warmte

--
Dit is een automatische handtekening van MesNews.
Site : http://mesnews.no-ip.com
Re: Waarom is dit so stil hier? [boodskap #100336 is 'n antwoord op boodskap #100334] Do, 18 November 2004 19:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dingus  is tans af-lyn  Dingus
Boodskappe: 187
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Senior Lid
Zo - ietjie bietjie zynk zonk?

"P_65" skryf in boodskap news:8n3nd.28220$qf1.1285207@phobos.telenet-ops.be...
> Max was zeer hard aan het denken :
>> ...julle vaklansie het tog nog nie begin nie...?
>
> Nee maar ons kty die winter hier met reen en wind terwyl hulle in SA
> gaap van die warmte
>
> --
> Dit is een automatische handtekening van MesNews.
> Site : http://mesnews.no-ip.com
>
Re: Waarom is dit so stil hier? [boodskap #100341 is 'n antwoord op boodskap #100334] Vr, 19 November 2004 11:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Corné  is tans af-lyn  Corné
Boodskappe: 53
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Volle Lid
Die witjagter van Thabazimbi:
>
> Nee maar ons kty die winter hier met reen en wind terwyl hulle in SA
> gaap van die warmte
>
>
Haha, Paul, ek hou baie van die son hier in die laeveld. Ons sal hier bly,
en nie in Holland nie.

'frietmuile' ...? Ek es dan die kaaskop?
Re: Waarom is dit so stil hier? [boodskap #100342 is 'n antwoord op boodskap #100341] Vr, 19 November 2004 11:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
P_65  is tans af-lyn  P_65
Boodskappe: 43
Geregistreer: September 2004
Karma: 0
Volle Lid
Corné stelde de volgende uitleg voor :
> Die witjagter van Thabazimbi:

>> Nee maar ons kty die winter hier met reen en wind terwyl hulle in SA
>> gaap van die warmte


> Haha, Paul, ek hou baie van die son hier in die laeveld. Ons sal hier bly,
> en nie in Holland nie.
>
> 'frietmuile' ...? Ek es dan die kaaskop?

Hey Corné,das lang geleden,vertel ne keer iets,zit jij nu in sa?
Hier is het niet pluis hoor,dat zal je wel weten zeker
Belgie en Nederland,twee apenlanden de laatste tijd

--
Dit is een automatische handtekening van MesNews.
Site : http://mesnews.no-ip.com
Re: Waarom is dit so stil hier? [boodskap #100345 is 'n antwoord op boodskap #100342] Vr, 19 November 2004 17:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Corné  is tans af-lyn  Corné
Boodskappe: 53
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Volle Lid
>
> Hey Corné,das lang geleden,vertel ne keer iets,zit jij nu in sa?
> Hier is het niet pluis hoor,dat zal je wel weten zeker
> Belgie en Nederland,twee apenlanden de laatste tijd
>
> --

Jawel, zit nu in ZA, in het lowveld. In Balule Nature Reserve (zie ook
www.amukela.com)
Via internet en DSTV volg ik het nieuws in nederland, Van Gogh vermoord,
Belgie niet naar het WK...

Hebben nu een lodge die operationeel is, al 2 stellen gehad uit...jawel
België! Een stel wil ook emigreren.
En jij Paul, wanneer kom je weer deze kant op?
Groetjes,

Corné.
Re: Waarom is dit so stil hier? [boodskap #100347 is 'n antwoord op boodskap #100331] Vr, 19 November 2004 17:59 Na vorige boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 18 Nov 2004 15:42:16 +0100, "Max" wrote:

> ...julle vaklansie het tog nog nie begin nie...?
>

lol, jy is stadig, Max... die nuusgroep is besig om te dooi,
en as jy verbaas is, dan skryf jy sonder om te lees:-)
En as jy sòu lees, sou jy eerder verbaas gewees het dat dit
nog steeds bestaan:-)

Anti Totti en haar vriende is besig om met die groep
aan te vang wat sy met Afrikaans in haar huis gedoen het.

DD
Vorige onderwerp: Jake White se probleempie
Volgende onderwerp: Uit " Joernaal van Jorik " deyr D.J. OPPERMAN
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 00:10:36 MGT 2024