Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » US en Bram Fisher
US en Bram Fisher [boodskap #100206] Di, 09 November 2004 05:33 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die regsfakulteit het geweier om aan hom 'n ere-doktorsgraad toe te ken -
nou gaan hy, ten spyte van groot teenkanting, van die dept filosofie 'n
ere-doktorsgraad postuum ontvang.
Beteken dit dat hulle sy grafsteen sal moet verander?
--
Groetnis
Annette
Re: US en Bram Fisher [boodskap #100211 is 'n antwoord op boodskap #100206] Di, 09 November 2004 09:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 9 Nov 2004 07:33:27 +0200, "Annette" wrote:

> Die regsfakulteit het geweier om aan hom 'n ere-doktorsgraad toe te ken -
> nou gaan hy, ten spyte van groot teenkanting, van die dept filosofie 'n
> ere-doktorsgraad postuum ontvang.
> Beteken dit dat hulle sy grafsteen sal moet verander?

Nee. Hy het nie 'n grafsteen nie. Na sy dood is sy as deur die
gevangenesdiens iewers uitgestrooi en die familie is nie gese waar
nie.
Re: US en Bram Fisher [boodskap #100231 is 'n antwoord op boodskap #100211] Di, 09 November 2004 22:46 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
En die belastingbetaler moes natuurlik weer opdok vir die kremasie van die
man ...
Vorige onderwerp: Gou gou voor dit te laat is
Volgende onderwerp: Die rand vertoon internasionaal die beste teen die VSA dollar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 09 14:42:24 MGT 2024