Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die rand vertoon internasionaal die beste teen die VSA dollar
Die rand vertoon internasionaal die beste teen die VSA dollar [boodskap #100199] Ma, 08 November 2004 23:17 na volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek hoor vandag op CBC se besigheidskanaal dat alleen
die Suid-Afrikaanse rand beter as die Kanadese dollar
gevaar het teen die Amerikaanse dollar. Ons dollar klim
nou sterk teen die Amerikaanse dollar. Nie te lank gelede
nie het so min as omtrent 64 Amerikaanse sente 'n
Kanadese dollar kon koop. Nou het ons dollar sodanig
geklim dat dit deesdae omtrent 84 Amerikaanse sente kos
om een Kanadese dollar te koop. ( Daar was natuurlik
'n tyd in die sestigerjare toe die Kanadese dollar meer
werd was as die Amerikaanse dollar.)
Die Amerikaanse dollar daal nou teen omtrent alle wêreld-
geldstelsels. Die hoofrede is natuurlik die biljoene der
biljoene wat hulle bestee in Irak. Dit sal natuurlik lekker
wees as die Amerikaanse dollar weer lekker laag is.
Die Amerikaanse dollar was so sterk in die negentiger-
jare dat mens amper nie in die VSA wou rondreis nie.
(Dis nou toe die Demokrate aan bewind was.)

Gloudina
Re: Die rand vertoon internasionaal die beste teen die VSA dollar [boodskap #100203 is 'n antwoord op boodskap #100199] Di, 09 November 2004 04:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 8 Nov 2004 18:17:03 -0500, "@rogers.com" wrote:

> ( Daar was natuurlik
> 'n tyd in die sestigerjare toe die Kanadese dollar meer
> werd was as die Amerikaanse dollar.)

>
> Gloudina
>

en natuurlik was daar 'n tyd wat die Suid frikaanse Rand
en die Amerikaanse dollar gelyk was in waarde.
Dit was toe oom Hendrik die show gerun het hier.
Ek was nog klein maar het later so gehoor.
Natuurlik was die Suid Afrikaanse Rand
en 'n Britse Pond ook gelyk in waarde

DD
Re: Die rand vertoon internasionaal die beste teen die VSA dollar [boodskap #100212 is 'n antwoord op boodskap #100203] Di, 09 November 2004 09:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 09 Nov 2004 06:25:02 +0200, DD wrote:

> en natuurlik was daar 'n tyd wat die Suid frikaanse Rand
> en die Amerikaanse dollar gelyk was in waarde.
> Dit was toe oom Hendrik die show gerun het hier.
> Ek was nog klein maar het later so gehoor.
> Natuurlik was die Suid Afrikaanse Rand
> en 'n Britse Pond ook gelyk in waarde

Nie die hele waarheid ten volle in al sy glorie nie.
Daardie tyd - Woerie se tyd - was die waarde van geldeenhede vasgestel
deur interstaatlike ooreenkoms. Met ander woorde SA en die VSA se
mense kom byeen en besluit om hul geld waardes gelyk te stel.
Markkragte het dit nie bepaal nie.

Zimbabwe try nog daardie soort metode daarom is die amptelike
ruilwaarde van die Zim dollar so belaglik teenoor wat jy actually op
die straat kry.

Vandag word die rand se waarde bepaal deur vraag en aanbod in die
internasionale mark en speel die staat geen rol nie.

Die enigste tyd toe die rand en die dollar wel gelyk was in die
mark-stelsel was in 1979/1980 toe goud 800 dollar 'n ons was omdat die
Russe missiele ontplooi het wat die hele Europa kon wipe en
Afghanistan ingeval het. Makelaars moes elke dag 'n paar keer
onderbroeke omruil en het goud gekoop asof dit uit die mode gaan.
Re: Die rand vertoon internasionaal die beste teen die VSA dollar [boodskap #100215 is 'n antwoord op boodskap #100203] Di, 09 November 2004 14:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf

> en natuurlik was daar 'n tyd wat die Suid frikaanse Rand
> en die Amerikaanse dollar gelyk was in waarde.

Ek praat nou onder korreksie. Maar ek dink dat
daar vir 'n baie lang ruk drie Amerikaanse dollars
vir elke pond geld was. Toe die rand ingekom het,
was dit vir 'n taamlike ruk een dollar vyftig vir elke
rand. Toe ek vir die eerste keer na Kanada gekom
het, het ek nog meer as een Kanadese dollar vir elke
rand gekry. Tot in die vroeë tagtigerjare was daar
nog meer as een Kanadese dollar vir elke rand. Nou
kry mens omtrent vyf rand vir elke Kanadese dollar.

Gloudina
Re: Die rand vertoon internasionaal die beste teen die VSA dollar [boodskap #100226 is 'n antwoord op boodskap #100199] Di, 09 November 2004 18:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 9 Nov 2004 14:45:21 -0800, "Jonas" wrote:

> Gloudina
> Toe die rand ingekom het,
> was dit vir 'n taamlike ruk een dollar vyftig vir elke
> rand.

> Jonas
> In 1977 het ek een VSA$ vir een rand gekry ....
>

'kay, daar ondersteun Gloudina & Jonas my,
en dit was lank na Woerie se tyd.

DD
Re: Die rand vertoon internasionaal die beste teen die VSA dollar [boodskap #100230 is 'n antwoord op boodskap #100203] Di, 09 November 2004 22:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
In 1977 het ek een VSA$ vir een rand gekry ....
Re: Die rand vertoon internasionaal die beste teen die VSA dollar [boodskap #100238 is 'n antwoord op boodskap #100226] Wo, 10 November 2004 10:15 Na vorige boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 09 Nov 2004 20:37:45 +0200, DD wrote:

>> Jonas
>> In 1977 het ek een VSA$ vir een rand gekry ....

>
> 'kay, daar ondersteun Gloudina & Jonas my,
> en dit was lank na Woerie se tyd.
>
> DD

Dalk is julle geheues nie alles wat dit moet wees nie? 1:1 beslis nie
in 1977 nie, hoewel die dollar toe swak was (onder Jimmy Carter as ek
reg onthou) en die rand sterk.

Hier onder is die geskiedkundige waarde van die rand wat ek vinnig kon
kry. Check toevallig die progressie van verswakking van waaaay back af
al.

Een ander ding - die plaaslike geldeenheid was natuurlik baie, baie
sterk toe die Engelse ons as 'n kolonie gehad het. Wil jy terugkeur
soontoe in die hoop dat ons eenheid weer sterk sal raak bloot as
gevolg daarvan?

Ek raai jy sal seker nie wil nie (onder meer) omdat jy waarskynlik nie
sal argumenteer dat so 'n terugkeur so 'n gevolg sal he nie.

Ek dink 'n ekonoom sal die soort syfers hier onder in elk geval lees
met die wete dat die FinRand in die apartheidsjare gegeld het wat die
waarde beinvloed het. JY sal seker onthou daar was 'n kommersiele rand
vir Suid-Afrikaners en 'n finansiele rand vir buitelandse beleggers.
Die FinRand is in 1995 afgeskaf en die nuut saamgesmelte rand het toe
die veranderinge begin weerspieel.

IN Woerie se tyd en daarna kon mense natuurlik ook nie groot geld land
uit neem nie. Jy onthou dit ook seker.
As jy in die apartheidjare geld hier bele het, moes dit vir moer lank
hier bly terwyl jy (as buitelander) net bietjie vir bietjie kon
uitneem.
En dat die wereld hom na Woerie se tyd losgemaak het van goud as 'n
waardebepaler vir geldeenhede.
As ek dit reg het het die VSA rondom 1971 elke dollar nie meer met 'n
sekere hoeveelheid goud gedek nie. En in die 90's het Europa sy
geldeenhede nie meer met goud in bankkluise gedek nie, maar eerder
deur dollars aan te koop en te hou.
Hulle het toe begin om groot goud-veilings te hou om van hul goed
ontslae te raak.
My kollegas in ekonomie se my daar is nou - na die IT bubble gebars
het - weer 'n terugkeur na goud, hoewel nie 'n stormloop nie.
Maar ons goudmyne is glo al uitgewerk al. Nie veel goud meer oor wat
goedkoop gemyn kan word nie.

----------------------

Title: South Africa / U.S. Foreign Exchange Rate
Series ID: EXSFUS
Source: Board of Governors of the Federal Reserve System
Release: G.5 Foreign Exchange Rates
Seasonal Adjustment: Not Applicable
Frequency: Monthly
Units: South African Rand to One U.S. Dollar

Date Range: 1971-01-01 to 2004-07-01
Last Updated: 2004-08-02 9:36 AM CT
Notes: Averages of daily figures. Noon buying rates in
New York City for
cable transfers payable in foreign currencies.

DATE VALUE
1971-01-01 0.7153
1971-02-01 0.7117
1971-03-01 0.7114
1971-04-01 0.7117
1971-05-01 0.7114
1971-06-01 0.7114
1971-07-01 0.7115
1971-08-01 0.7070
1971-09-01 0.7098
1971-10-01 0.7121
1971-11-01 0.7122
1971-12-01 0.7296
1972-01-01 0.7616
1972-02-01 0.7520
1972-03-01 0.7476
1972-04-01 0.7501
1972-05-01 0.7473
1972-06-01 0.7541
1972-07-01 0.7987
1972-08-01 0.7982
1972-09-01 0.7983
1972-10-01 0.8036
1972-11-01 0.7842
1972-12-01 0.7839
1973-01-01 0.7840
1973-02-01 0.7428
1973-03-01 0.7071
1973-04-01 0.7057
1973-05-01 0.7060
1973-06-01 0.6755
1973-07-01 0.6728
1973-08-01 0.6733
1973-09-01 0.6734
1973-10-01 0.6732
1973-11-01 0.6736
1973-12-01 0.6727
1974-01-01 0.6727
1974-02-01 0.6722
1974-03-01 0.6717
1974-04-01 0.6718
1974-05-01 0.6721
1974-06-01 0.6718
1974-07-01 0.6679
1974-08-01 0.6812
1974-09-01 0.7008
1974-10-01 0.7005
1974-11-01 0.6950
1974-12-01 0.6911
1975-01-01 0.6894
1975-02-01 0.6795
1975-03-01 0.6725
1975-04-01 0.6802
1975-05-01 0.6817
1975-06-01 0.6836
1975-07-01 0.7156
1975-08-01 0.7157
1975-09-01 0.7676
1975-10-01 0.8708
1975-11-01 0.8719
1975-12-01 0.8714
1976-01-01 0.8711
1976-02-01 0.8711
1976-03-01 0.8708
1976-04-01 0.8708
1976-05-01 0.8707
1976-06-01 0.8700
1976-07-01 0.8709
1976-08-01 0.8708
1976-09-01 0.8713
1976-10-01 0.8707
1976-11-01 0.8705
1976-12-01 0.8699
1977-01-01 0.8700
1977-02-01 0.8696
1977-03-01 0.8696
1977-04-01 0.8701
1977-05-01 0.8696
1977-06-01 0.8705
1977-07-01 0.8697
1977-08-01 0.8696
1977-09-01 0.8696
1977-10-01 0.8693
1977-11-01 0.8692
1977-12-01 0.8693
1978-01-01 0.8695
1978-02-01 0.8692
1978-03-01 0.8692
1978-04-01 0.8692
1978-05-01 0.8695
1978-06-01 0.8701
1978-07-01 0.8696
1978-08-01 0.8696
1978-09-01 0.8696
1978-10-01 0.8696
1978-11-01 0.8693
1978-12-01 0.8695
1979-01-01 0.8699
1979-02-01 0.8565
1979-03-01 0.8446
1979-04-01 0.8479
1979-05-01 0.8459
1979-06-01 0.8453
1979-07-01 0.8442
1979-08-01 0.8376
1979-09-01 0.8340
1979-10-01 0.8279
1979-11-01 0.8311
1979-12-01 0.8279
1980-01-01 0.8223
1980-02-01 0.8137
1980-03-01 0.8091
1980-04-01 0.8072
1980-05-01 0.7910
1980-06-01 0.7752
1980-07-01 0.7646
1980-08-01 0.7602
1980-09-01 0.7534
1980-10-01 0.7512
1980-11-01 0.7508
1980-12-01 0.7529
1981-01-01 0.7481
1981-02-01 0.7737
1981-03-01 0.7906
1981-04-01 0.8109
1981-05-01 0.8380
1981-06-01 0.8683
1981-07-01 0.9223
1981-08-01 0.9500
1981-09-01 0.9474
1981-10-01 0.9560
1981-11-01 0.9633
1981-12-01 0.9700
1982-01-01 0.9666
1982-02-01 0.9809
1982-03-01 1.0217
1982-04-01 1.0539
1982-05-01 1.0638
1982-06-01 1.1169
1982-07-01 1.1468
1982-08-01 1.1525
1982-09-01 1.1517
1982-10-01 1.1602
1982-11-01 1.1396
1982-12-01 1.0867
1983-01-01 1.0654
1983-02-01 1.0988
1983-03-01 1.0913
1983-04-01 1.0939
1983-05-01 1.0833
1983-06-01 1.0911
1983-07-01 1.0966
1983-08-01 1.1168
1983-09-01 1.1129
1983-10-01 1.1260
1983-11-01 1.1874
1983-12-01 1.2174
1984-01-01 1.2573
1984-02-01 1.2308
1984-03-01 1.2183
1984-04-01 1.2471
1984-05-01 1.2798
1984-06-01 1.3080
1984-07-01 1.5063
1984-08-01 1.5692
1984-09-01 1.6647
1984-10-01 1.7719
1984-11-01 1.8039
1984-12-01 1.9005
1985-01-01 2.1649
1985-02-01 1.9816
1985-03-01 1.9886
1985-04-01 1.9426
1985-05-01 1.9931
1985-06-01 1.9786
1985-07-01 1.9607
1985-08-01 2.3345
1985-09-01 2.5350
1985-10-01 2.6066
1985-11-01 2.6624
1985-12-01 2.7012
1986-01-01 2.3628
1986-02-01 2.0897
1986-03-01 2.0409
1986-04-01 2.0516
1986-05-01 2.1940
1986-06-01 2.5362
1986-07-01 2.5621
1986-08-01 2.6050
1986-09-01 2.3088
1986-10-01 2.2516
1986-11-01 2.2538
1986-12-01 2.2253
1987-01-01 2.0974
1987-02-01 2.0846
1987-03-01 2.0744
1987-04-01 2.0176
1987-05-01 2.0055
1987-06-01 2.0239
1987-07-01 2.0610
1987-08-01 2.0768
1987-09-01 2.0467
1987-10-01 2.0496
1987-11-01 1.9738
1987-12-01 1.9525
1988-01-01 1.9755
1988-02-01 2.0529
1988-03-01 2.1335
1988-04-01 2.1419
1988-05-01 2.2100
1988-06-01 2.2714
1988-07-01 2.3980
1988-08-01 2.4526
1988-09-01 2.4576
1988-10-01 2.4665
1988-11-01 2.3945
1988-12-01 2.3481
1989-01-01 2.3845
1989-02-01 2.4563
1989-03-01 2.5391
1989-04-01 2.5490
1989-05-01 2.6705
1989-06-01 2.7823
1989-07-01 2.6915
1989-08-01 2.7239
1989-09-01 2.7887
1989-10-01 2.6746
1989-11-01 2.6295
1989-12-01 2.5679
1990-01-01 2.5532
1990-02-01 2.5449
1990-03-01 2.6158
1990-04-01 2.6552
1990-05-01 2.6468
1990-06-01 2.6592
1990-07-01 2.6253
1990-08-01 2.5734
1990-09-01 2.5712
1990-10-01 2.5445
1990-11-01 2.5247
1990-12-01 2.5395
1991-01-01 2.5643
1991-02-01 2.5412
1991-03-01 2.6636
1991-04-01 2.7325
1991-05-01 2.7975
1991-06-01 2.8625
1991-07-01 2.8819
1991-08-01 2.8704
1991-09-01 2.8316
1991-10-01 2.8314
1991-11-01 2.7916
1991-12-01 2.7665
1992-01-01 2.7831
1992-02-01 2.8156
1992-03-01 2.8830
1992-04-01 2.8783
1992-05-01 2.8483
1992-06-01 2.8077
1992-07-01 2.7577
1992-08-01 2.7629
1992-09-01 2.8037
1992-10-01 2.8923
1992-11-01 2.9959
1992-12-01 3.0140
1993-01-01 3.0713
1993-02-01 3.1207
1993-03-01 3.1790
1993-04-01 3.1718
1993-05-01 3.1787
1993-06-01 3.2408
1993-07-01 3.3518
1993-08-01 3.3660
1993-09-01 3.4135
1993-10-01 3.3925
1993-11-01 3.3680
1993-12-01 3.3788
1994-01-01 3.4107
1994-02-01 3.4520
1994-03-01 3.4586
1994-04-01 3.5789
1994-05-01 3.6346
1994-06-01 3.6318
1994-07-01 3.6705
1994-08-01 3.5968
1994-09-01 3.5570
1994-10-01 3.5420
1994-11-01 3.5256
1994-12-01 3.5614
1995-01-01 3.5404
1995-02-01 3.5629
1995-03-01 3.6013
1995-04-01 3.6035
1995-05-01 3.6574
1995-06-01 3.6627
1995-07-01 3.6404
1995-08-01 3.6402
1995-09-01 3.6616
1995-10-01 3.6502
1995-11-01 3.6476
1995-12-01 3.6632
1996-01-01 3.6413
1996-02-01 3.7420
1996-03-01 3.9293
1996-04-01 4.2130
1996-05-01 4.3729
1996-06-01 4.3519
1996-07-01 4.3963
1996-08-01 4.5289
1996-09-01 4.5039
1996-10-01 4.5799
1996-11-01 4.6577
1996-12-01 4.6873
1997-01-01 4.6402
1997-02-01 4.4557
1997-03-01 4.4319
1997-04-01 4.4417
1997-05-01 4.4668
1997-06-01 4.5005
1997-07-01 4.5611
1997-08-01 4.6856
1997-09-01 4.6890
1997-10-01 4.7145
1997-11-01 4.8394
1997-12-01 4.8706
1998-01-01 4.9417
1998-02-01 4.9337
1998-03-01 4.9746
1998-04-01 5.0459
1998-05-01 5.0927
1998-06-01 5.3910
1998-07-01 6.2285
1998-08-01 6.3198
1998-09-01 6.0966
1998-10-01 5.7991
1998-11-01 5.6511
1998-12-01 5.9030
1999-01-01 5.9931
1999-02-01 6.1146
1999-03-01 6.2136
1999-04-01 6.1186
1999-05-01 6.1809
1999-06-01 6.0880
1999-07-01 6.1182
1999-08-01 6.1302
1999-09-01 6.0563
1999-10-01 6.1029
1999-11-01 6.1424
1999-12-01 6.1503
2000-01-01 6.1309
2000-02-01 6.3209
2000-03-01 6.4675
2000-04-01 6.6480
2000-05-01 7.0238
2000-06-01 6.9147
2000-07-01 6.8971
2000-08-01 6.9570
2000-09-01 7.1805
2000-10-01 7.4902
2000-11-01 7.6889
2000-12-01 7.6439
2001-01-01 7.7786
2001-02-01 7.8214
2001-03-01 7.8980
2001-04-01 8.0783
2001-05-01 7.9789
2001-06-01 8.0595
2001-07-01 8.2094
2001-08-01 8.3115
2001-09-01 8.6756
2001-10-01 9.2804
2001-11-01 9.7388
2001-12-01 11.6761
2002-01-01 11.6258
2002-02-01 11.4923
2002-03-01 11.4863
2002-04-01 11.0832
2002-05-01 10.1615
2002-06-01 10.1841
2002-07-01 10.1032
2002-08-01 10.5878
2002-09-01 10.5967
2002-10-01 10.3058
2002-11-01 9.6509
2002-12-01 8.9479
2003-01-01 8.6949
2003-02-01 8.2858
2003-03-01 8.0506
2003-04-01 7.6634
2003-05-01 7.6604
2003-06-01 7.8588
2003-07-01 7.5458
2003-08-01 7.3945
2003-09-01 7.3060
2003-10-01 6.9644
2003-11-01 6.7205
2003-12-01 6.5374
2004-01-01 6.9398
2004-02-01 6.7542
2004-03-01 6.6140
2004-04-01 6.5747
2004-05-01 6.7996
2004-06-01 6.4216
2004-07-01 6.1350
Vorige onderwerp: US en Bram Fisher
Volgende onderwerp: knock..knock..knock
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 19:15:00 MGT 2024