Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » knock..knock..knock
knock..knock..knock [boodskap #100141] Sa, 06 November 2004 12:56 na volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
hier's niemnd nie.
Ek wou iemand saamnooi vir 'n bier
nou geniet ek dit alleen...

(en moet nie nòu skreeu 'haai hier's ek!' nie.
Re: klop, klop, klop! [boodskap #100142 is 'n antwoord op boodskap #100141] Sa, 06 November 2004 13:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
ek skreeu nooit nie - maar as jy in Nederland is, is jy welkom
vir'n glas rooiwyn ......maar nie 'n Suid Afrikaanse nie maar
die egte uit Frankryk!
Patrick

In article , DD
wrote:
>
> hier's niemnd nie.
> Ek wou iemand saamnooi vir 'n bier
> nou geniet ek dit alleen...
>
> (en moet nie nòu skreeu 'haai hier's ek!' nie.
>
Re: klop, klop, klop! [boodskap #100146 is 'n antwoord op boodskap #100142] Sa, 06 November 2004 14:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 6 Nov 2004 14:15:27 +0100, camerama wrote:

>
> ek skreeu nooit nie - maar as jy in Nederland is, is jy welkom
> vir'n glas rooiwyn ......maar nie 'n Suid Afrikaanse nie maar
> die egte uit Frankryk!
> Patrick
>
> In article , DD
> wrote:

>> hier's niemnd nie.
>> Ek wou iemand saamnooi vir 'n bier
>> nou geniet ek dit alleen...

>> (en moet nie nòu skreeu 'haai hier's ek!' nie.



>

'n Glas egte Franse rooiwyn; soos my voorouers dit verbou het in
Frankryk. Wens ek kon vir jou sê, 'skink solank':-)
Want die wat die hugenote saamgebring het is al klaar

Dave Du Plessis
een van die Hugenoot Du Plessis
Re: klop, klop, klop! [boodskap #100148 is 'n antwoord op boodskap #100146] Sa, 06 November 2004 17:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ag? - 'n egte afstammeling van die geneesheer JEAN PRIEUR DU PLESIS?

Sien tog vir jou familiestamboom die Suid Afrikaanse geslagregisters
volume 8 blad 131/178 - baie interessant - en waarskynlik in groot
bibilotekes in te sien. Jy sal nie seker wees of jy 'n afstammeling wees!
As ek in 1980 in Kaapstad het gebly het het ek 'n taksie gehuur met
'n baie NICE man ('n etnise Kaapse man) wat my 6 dae dwars deur
die skiereiland het gebring. Soms dink ek: Ek sal trug moet kom
na Kaapstad toe ........ (tja, baie min geld ......!)
Patrick
Re: klop, klop, klop! [boodskap #100149 is 'n antwoord op boodskap #100148] Sa, 06 November 2004 18:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 6 Nov 2004 18:26:43 +0100, camerama wrote:

>
> Ag? - 'n egte afstammeling van die geneesheer JEAN PRIEUR DU PLESIS?
>
> Sien tog vir jou familiestamboom die Suid Afrikaanse geslagregisters
> volume 8 blad 131/178 - baie interessant - en waarskynlik in groot
> bibilotekes in te sien. Jy sal nie seker wees of jy 'n afstammeling wees!
> As ek in 1980 in Kaapstad het gebly het het ek 'n taksie gehuur met
> 'n baie NICE man ('n etnise Kaapse man) wat my 6 dae dwars deur
> die skiereiland het gebring. Soms dink ek: Ek sal trug moet kom
> na Kaapstad toe ........ (tja, baie min geld ......!)
> Patrick

Volume 8 bladsy 131/178 - baie dankie
vir die inligting:-0

Ja, die eerste Du Plessis het hierheen gekom,
en hy was 'n geneesheer kan ek onthou.
Hy is weer terug na Frankryk vanwaar hy weer
terug gekom het. Hy was twee keer getroud en
een van die vrouens se naam, kan ek onthou,
is Maria.

Dat hy 'n geneesheer was kan ek onthou
maar sy naam het ek vergeet, want ek was
nog klein.

DD
Re: klop, klop, klop! [boodskap #100239 is 'n antwoord op boodskap #100149] Wo, 10 November 2004 10:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
P_65  is tans af-lyn  P_65
Boodskappe: 43
Geregistreer: September 2004
Karma: 0
Volle Lid
DD gebruikte zijn klavier om te schrijven :
> On Sat, 6 Nov 2004 18:26:43 +0100, camerama
> wrote:
>

>> Ag? - 'n egte afstammeling van die geneesheer JEAN PRIEUR DU PLESIS?

>> Sien tog vir jou familiestamboom die Suid Afrikaanse geslagregisters
>> volume 8 blad 131/178 - baie interessant - en waarskynlik in groot
>> bibilotekes in te sien. Jy sal nie seker wees of jy 'n afstammeling wees!
>> As ek in 1980 in Kaapstad het gebly het het ek 'n taksie gehuur met
>> 'n baie NICE man ('n etnise Kaapse man) wat my 6 dae dwars deur
>> die skiereiland het gebring. Soms dink ek: Ek sal trug moet kom
>> na Kaapstad toe ........ (tja, baie min geld ......!)
>> Patrick
>
>
> Volume 8 bladsy 131/178 - baie dankie
> vir die inligting:-0
>
> Ja, die eerste Du Plessis het hierheen gekom,
> en hy was 'n geneesheer kan ek onthou.
> Hy is weer terug na Frankryk vanwaar hy weer
> terug gekom het. Hy was twee keer getroud en
> een van die vrouens se naam, kan ek onthou,
> is Maria.
>
> Dat hy 'n geneesheer was kan ek onthou
> maar sy naam het ek vergeet, want ek was
> nog klein.
>
> DD

Ek het een vriend die woon in Heidelberg(Gauting)hy heet Slappie du
Plessis,tog geen familie van jou?

--
Dit is een automatische handtekening van MesNews.
Site : http://mesnews.no-ip.com
Re: klop, klop, klop! [boodskap #100244 is 'n antwoord op boodskap #100239] Wo, 10 November 2004 17:53 Na vorige boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 10 Nov 2004 10:56:14 GMT, P_65 wrote:


>> Volume 8 bladsy 131/178 - baie dankie
>> vir die inligting:-0

>> Ja, die eerste Du Plessis het hierheen gekom,
>> en hy was 'n geneesheer kan ek onthou.
>> Hy is weer terug na Frankryk vanwaar hy weer
>> terug gekom het. Hy was twee keer getroud en
>> een van die vrouens se naam, kan ek onthou,
>> is Maria.

>> Dat hy 'n geneesheer was kan ek onthou
>> maar sy naam het ek vergeet, want ek was
>> nog klein.

>> DD
>
> Ek het een vriend die woon in Heidelberg(Gauting)hy heet Slappie du
> Plessis,tog geen familie van jou?

ek weet nie; ek ken nie my familie nie.

DD
Vorige onderwerp: Die rand vertoon internasionaal die beste teen die VSA dollar
Volgende onderwerp: Uittreksel uit "voor ek vergeet"
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 10:21:33 MGT 2024