Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Danielle en die Parallelle
Re: Debateer, argumenteer en beentrek [boodskap #56256 is 'n antwoord op boodskap #56245] Ma, 28 Januarie 2002 07:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Haai nooit!! Dis net enkeles van ons wat so openlik is;))
Het jy nie gelees dat die aantie vir Johnnie verduidelik dat sy nie eintlik
so is nie - en nogal verskoning vra voordat hy dit eis:)))
Annette

news:3c54f752$0$226@hades.is.co.za...
> Ek hoor wat jy sê maar,....:-))))) Ek wonder nog altyd. Een ding is baie
> seker. 'n Persoon se ware karakter kom makliker hier deur. Dit gee ek jou
> toe.
>
> "DD" wrote in message
> news:sp735u0r7gm4h1u2m9in3nm6btrprmj7pi@4ax.com...
>> On Fri, 25 Jan 2002 08:51:03 +0200, "Sakkie" wrote:
>>
>>
>>> Nou voel ek bitter seergemaak en gekrenk tot in my diepste wese :-)))))
> Ek
>>> wonder of 'n ou werklik effektief op papier kan debateer met iemand wie
> se
>>> persoonlikheid en manier van dinge sê jy glad nie ken nie.
>>>
>>>
>> Ek wonder Sakkie, of ons nie dalk op 'n sekere gebied meer van mekaar
>> leer ken op dié manier as in die straat nie. In die straat is daar
>> miskien meer skynheiligheid as hier waar die Tobie's hul
>> neusoptrekkirigheid somtyds wys (bedoelende met wie hulle wil
>> assosieer) Die Lou's wat openlik wys dat hulle eintlik dink dat mans
>> tóg so bietje meer sense het, die Gloudina's hulle baie nice hou en
>> ski�lik, o sê skielik en onverwags slaan die distrik ses maniere weer
>> deur, die Australiese Onnies wanneer hulle lekker dik raak vir ons,
>> sommer by die deur uitstorm vir 'n paar dae, die Kekkelbekke dieselfde
>> tyd wat Me by die deur uitstorm haar 'Sherrif' badge gryp en vassteek
>> sodat ons darem 'n vrederegter het, Die Danielle's om een of ander
>> rede gefrustreerd by die huis raak en dit of op my of op Kinky, of op
>> die arme vreedsame Gloudina uithaal, die Annette's wat vir almal oor
>> die rand glimlag met die rooiwyn glinstering in haar oë, die
>> Hantamkinders wat wonder hoe op aarde 'n onbeskaafde klomp soos ons op
>> usenet toegelaat word, Die Kinky's wat gereed is om heel skerp
>> enigiets kan omsit in iets om oor te glimlag, die Thys'se wat in die
>> bos wegkruip tot 'n klip werklik naby hom val en dan daar uitstorm,
>> die Jonas'se wat vir Kinky sê :ek hoor wat jy sê, maar..."
>>
>> (Hi...ek het jou nie vergeet nie, ek probeer jou net êrens plaas!)
>
Re: Debateer, argumenteer en beentrek [boodskap #56281 is 'n antwoord op boodskap #56114] Ma, 28 Januarie 2002 10:20 Na vorige boodskap
Kinky[1]  is tans af-lyn  Kinky[1]
Boodskappe: 193
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"> > > "Kekkelbek" wrote in message
>>> news:3c50fbd1.0@news1.mweb.co.za...
Kinky sal dieselfde ding sê en
> die
>> manne sal dink sy is agter hul lywe aan. ;))

Kinky: :-)) Haai, ek het nog nooit so n mooi kompliment gekry nie . . .
dankie . . . baie dankie! ;-)
Vorige onderwerp: aandag vertalers...
Volgende onderwerp: Lugdiens
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 22 13:24:54 MGT 2024