Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Reis & vakansie » WAAROM EK KOM !
WAAROM EK KOM ! [boodskap #42142] Do, 17 Mei 2001 12:11 na volgende boodskap
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
O.K. - julle het my oortuig

Ek is nie angstig trug te reis na

my Vaderland nie. Ek kry nie my broekie

vol as ek baie slegte sake lees oor

die land en sy misdaad syfers nie

Julle vertel vir my ek is nie geinformeerd

in die situasie in die Vrystaat of in die

situasie in Suid Afrika nie. REG ?

Nou gaan ek D.V. die 1e Augustus S.A.L.

na Jan Smuts. Die 1e week van Januarie 2002

reis ek na Nederland trug. (5 maande)

Ons het 'n kampertjie gereserveerd en ons het

baie tyd baie mense te spreek.

Reisiger miskien ?

Ek gaan ook my broers en suster en hul families sien.

Ek hoop hulle sal die Pandora box ferm toegesluit hou !

En vir Norbert - Ek is nie wie jy dink ek is nie !

"speur verder my dear Sherlock" -

die persoon wat pos as "Patrick"
Re: WAAROM EK KOM ! [boodskap #42153 is 'n antwoord op boodskap #42142] Do, 17 Mei 2001 17:21 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
My jitte man, jy is welkom om hier 'n draai te maak:))
Die toeriste wat dit wel waag om te kom is welkom:))))
Annette

L&P wrote in message ...
>
>
> O.K. - julle het my oortuig
>
> Ek is nie angstig trug te reis na
>
> my Vaderland nie. Ek kry nie my broekie
>
> vol as ek baie slegte sake lees oor
>
> die land en sy misdaad syfers nie
>
> Julle vertel vir my ek is nie geinformeerd
>
> in die situasie in die Vrystaat of in die
>
> situasie in Suid Afrika nie. REG ?
>
> Nou gaan ek D.V. die 1e Augustus S.A.L.
>
> na Jan Smuts. Die 1e week van Januarie 2002
>
> reis ek na Nederland trug. (5 maande)
>
> Ons het 'n kampertjie gereserveerd en ons het
>
> baie tyd baie mense te spreek.
>
> Reisiger miskien ?
>
> Ek gaan ook my broers en suster en hul families sien.
>
> Ek hoop hulle sal die Pandora box ferm toegesluit hou !
>
> En vir Norbert - Ek is nie wie jy dink ek is nie !
>
> "speur verder my dear Sherlock" -
>
> die persoon wat pos as "Patrick"
>
Vorige onderwerp: Voetslaan roetes in Suid-Afrika
Volgende onderwerp: Vakansie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 13:19:21 MGT 2024