Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » DS: [AFRIKAANS:5632] Re: DS: Re: (Fwd) Re: Vir die nuwe SA -
DS: [AFRIKAANS:5632] Re: DS: Re: (Fwd) Re: Vir die nuwe SA - [boodskap #5306] Vr, 19 Januarie 1996 00:00 na volgende boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: G P L Van der Linde[SMTP:V...@alpha.unisa.ac.za]
Verzonden: vrijdag 19 januari 1996 9:56
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5632] Re: DS: Re: (Fwd) Re: Vir die nuwe SA -

Ek dink hierdie Koos verdien 'n koos!

Gerhard.
Re: DS: [AFRIKAANS:5632] Re: DS: Re: (Fwd) Re: Vir die nuwe SA - [boodskap #5366 is 'n antwoord op boodskap #5306] Ma, 22 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Verzonden: vrijdag 19 januari 1996 9:56[/color]
> Aan: Multiple recipients of list
> Onderwerp: [AFRIKAANS:5632] Re: DS: Re: (Fwd) Re: Vir die nuwe SA -

> Ek dink hierdie Koos verdien 'n koos!

> Gerhard.>>>

Gerhard ou swaer,
Wat probeer jy se?
Is dit maar die gewone ou Afrikaanse skuins-skuins beledigingkie wat
so half in die hoek gefluister word soos 'n blommetjie wat in gif
gedoop is?
Die glimlag voor en die hewige skinder agter die glimlag?
Is die nou 'n soort OK vir my om jou ook op die groep te beledig?
Kan ek maak 'n posting hier maak waarin ek se wat ek van jou dink - al
ken ek jou nie?
Jy ken my ook nie, dus se jy wat jy se op grond van verskille met my
oor onderwerpe?
Dink jy mens moet sulke goed doen? As jy met iemand verskil oor
byvoorbeeld politiek dan moet jy hom as 'n peroon beledig?
Die soort ding is vir jare in die Afrikaner-gemeenskap gedoen,
natuurlik.
By the way, ou vriend, het jy hierdie posting na die groep toe gestuur
of het jy dit na julle klaarblyklike e-mail-korrespondensie-groepe
gestuur.
Met ander woorde: het jy in die hoekie gaan staan en fluister of het
jy na my gekyk toe jy dit gese het?
Heerlike dag vir jou. :)
Ferdi
Re: DS: [AFRIKAANS:5632] Re: DS: Re: (Fwd) Re: Vir die nuwe SA - [boodskap #5447 is 'n antwoord op boodskap #5306] Do, 25 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
fe...@is.co.za (Koos) schreef:


> > Verzonden: vrijdag 19 januari 1996 9:56
>> Aan: Multiple recipients of list
>> Onderwerp: [AFRIKAANS:5632] Re: DS: Re: (Fwd) Re: Vir die nuwe SA -

>> Ek dink hierdie Koos verdien 'n koos!

> Dink jy mens moet sulke goed doen? As jy met iemand verskil oor
> byvoorbeeld politiek dan moet jy hom as 'n peroon beledig?

Hierdie soort reaksies is onwenslik. Ek stem saam, dat
Afrikaans-sprekendes moet leer dat die feit dat mense die selfde taal
spreek, nie moet beteken nie, dat mense gelyke politieke opvattings
het nie. Daar moet ruimte wees vir alle politieke opvattings op
hierdie nuusgroep/epos-forum.

Wanneer daar diskussie is, verhoog dit die kwaliteit van die
argumente, wanneer net mense met dieselfde menings is, sal die
kwaliteit van die argumente laer wees.

aar: ons moet wel realiseer, dat ook in die
Engelse/Franse/Duitse-nuusgroepe persoonlike beledigings aan die orde
van die dag is. Epos-is nu eenmaal 'n onpersoonlik medium, en mense
sê dikwels dinge, die hulle nie via andere media sou sê nie.

> By the way, ou vriend, het jy hierdie posting na die groep toe gestuur
> of het jy dit na julle klaarblyklike e-mail-korrespondensie-groepe
> gestuur.
> Met ander woorde: het jy in die hoekie gaan staan en fluister of het
> jy na my gekyk toe jy dit gese het?

Die berig kom van die epos-forum, maar: iedereen op die forum weet,
dat die berigte deurgestuur word naar die nuusgroep, ek denk dus dat
die belediging in ieder geval reg in die gesig geplaas is.

Terloops, wat is eintlik 'n koos, ek begryp dat dit 'n belediging is,
maar ek weet nie wat dit beteken nie.

Robert.
Re: DS: [AFRIKAANS:5632] Re: DS: Re: (Fwd) Re: Vir die nuwe SA - [boodskap #5607 is 'n antwoord op boodskap #5306] Wo, 31 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskap
At de Lange  is tans af-lyn  At de Lange
Boodskappe: 297
Geregistreer: November 1995
Karma: 0
Senior Lid
In article wage...@xs4all.nl (Robert Wagenaar) writes:
> From: wage...@xs4all.nl (Robert Wagenaar)
> Subject: Re: DS: [AFRIKAANS:5632] Re: DS: Re: (Fwd) Re: Vir die nuwe SA -
> Date: Thu, 25 Jan 1996 12:48:48 GMT

[sny]

> Terloops, wat is eintlik 'n koos, ek begryp dat dit 'n belediging is,
> maar ek weet nie wat dit beteken nie.

> Robert.

Dit is daardie houer wat net een oor het en onder die bed staan.

Gehoor van die man wat eers die naam en van Piet Sot gehad het. Hy verloor
toe sy een oor en besluit to em sy naam te verander na Koos Sot.

Beste Groete
At
Vorige onderwerp: DS: [AFRIKAANS:5854] Re: Menser
Volgende onderwerp: Status van Afrikaans: Klaery doen skade
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 10:12:25 MGT 2024