Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » DS: [AFRIKAANS:5615] Re: AW: Re: AW: Re: (Fwd) Re: Vir die nuwe SA
DS: [AFRIKAANS:5615] Re: AW: Re: AW: Re: (Fwd) Re: Vir die nuwe SA [boodskap #5298] Do, 18 Januarie 1996 00:00 na volgende boodskap
Robert Wagenaar  is tans af-lyn  Robert Wagenaar
Boodskappe: 385
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
----------
Van: Freek Eek[SMT...@knersus.nanoteq.co.za]
Verzonden: donderdag 18 januari 1996 15:42
Aan: Multiple recipients of list
Onderwerp: [AFRIKAANS:5615] Re: AW: Re: AW: Re: (Fwd) Re: Vir die nuwe SA

Robert skryf:

> Waarskynlik is die beste verdediging van die Afrikaanse skole die aanval: aktief
> swarte leerlinge werf, en hulle (gratis en hoe" kwaliteit) oorbruggingskursusse
> aanbied, wanneer hulle nie genoeg kennis van Afrikaans het nie.

Dit is ook al gedoen, maar enige ekstra kursusse word afgemaak as
diskriminerend teen die leerlinge. Daar word beweer dat dit net nog
'n manier is om sekere groepe minderwaardig te laat voel.
=======================================================
Freek Eek
Re: DS: [AFRIKAANS:5615] Re: AW: Re: AW: Re: (Fwd) Re: Vir die nuwe SA [boodskap #5375 is 'n antwoord op boodskap #5298] Ma, 22 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Robert Wagenaar wrote:




> Waarskynlik is die beste verdediging van die Afrikaanse skole die aanval: aktief[/color]
>> swarte leerlinge werf, en hulle (gratis en hoe" kwaliteit) oorbruggingskursusse
>> aanbied, wanneer hulle nie genoeg kennis van Afrikaans het nie.

> Dit is ook al gedoen, maar enige ekstra kursusse word afgemaak as
> diskriminerend teen die leerlinge. Daar word beweer dat dit net nog
> 'n manier is om sekere groepe minderwaardig te laat voel.
> =======================================================
> Freek Eek>>>

Waar en wanneer is dit gedoen?
Ek het nog nie daarvan gehoor nie.
As dit gedoen was, was dit beslis nie op enige noemenswaardige skaal
aangepak vir enige tydperk wat 'n verskil kan maak nie.
Vorige onderwerp: DS: [AFRIKAANS:5610] Afrikaans op SAUK-TV
Volgende onderwerp: DS: [AFRIKAANS:5687] AANKONDIGING
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 16:08:26 MGT 2024