Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Geseënde Krsfees
Re: Geseënde Krsfees [boodskap #37635] Do, 07 Desember 2000 07:16
Skunk  is tans af-lyn  Skunk
Boodskappe: 192
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ons sit hier, in die middel van die winter en julle gaan almal lekker see
toe! Dis nie fair nie!!!

Geniet dit!

Skunk

Davie Davis schreef in berichtnieuws
3a2ea58e.1041343@news.intekom.co.za...
>
>
> Oor enkele ure ry ek kus toe. Julle gaan vir ten minste twee weke nie
> van my hoor nie en indien ek oor twee weke van nou af besluit om dit
> 'n maan te maak, hoor julle eers volgende jaar weer my stem.
>
> Baie Geseënde kersfees aan julle almal. Aan my vriende op dié
> nuusgroep 'n aan elke mede geselser hier, mag julle die wind van agter
> hê. Mag God se rykste seën deel van julle lewens wees.
>
> Tot Later
>
> Davie Davis
>
Vorige onderwerp: Wie is 'n Afrikaaner?
Volgende onderwerp: "Carbon Fibre"
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 15:46:11 MGT 2024