Emigrasie..help [boodskap #35954] |
Ma, 30 Oktober 2000 18:40 |
ritman
Boodskappe: 8 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Weet enige een van julle oor emigrasie moontlikhede na die VSA vir Mynbou
ingenieuers?
|
|
|
Re: Emigrasie..help [boodskap #35958 is 'n antwoord op boodskap #35954] |
Di, 31 Oktober 2000 09:03 |
albert[1]
Boodskappe: 12 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
ritman wrote:
> Weet enige een van julle oor emigrasie moontlikhede na die VSA vir Mynbou
> ingenieuers?
Die Amerikaners aanvaar net mense wat die woord "ingenieurs" kan spel.
|
|
|
Re: Emigrasie..help [boodskap #35968 is 'n antwoord op boodskap #35958] |
Di, 31 Oktober 2000 21:03 |
pete[1]
Boodskappe: 11 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Werk meestal met ondergenoemde goed - dit is nou die "mining" kokkelolle.
Wonder of die VSA sulke lae kakrakters sal aanvaar.....
Albert ou seun, weet jy wat die verskil tussen 'n "haulage" en 'n "college"
is?
PS:
kakrakter = onsigbare karakter van 'n mynbou kokkelol
albert skryf in boodskap news:39FE8AD9.582EF185@hotmail.com...
> ritman wrote:
>
>> Weet enige een van julle oor emigrasie moontlikhede na die VSA vir Mynbou
>> ingenieuers?
>
> Die Amerikaners aanvaar net mense wat die woord "ingenieurs" kan spel.
>
|
|
|
Re: Emigrasie..help [boodskap #35975 is 'n antwoord op boodskap #35968] |
Wo, 01 November 2000 16:39 |
Skunk
Boodskappe: 192 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nou wonder ek of Pete 'n probleem het met mynwerkers (wie se werk
opdroog!), of gun hy Albert nie die reg om êrens anders te probeer
nie...
tsk tsk... vat hom!
"pete" skryf in boodskap news:8tnc2a$dok$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Werk meestal met ondergenoemde goed - dit is nou die "mining" kokkelolle.
> Wonder of die VSA sulke lae kakrakters sal aanvaar.....
>
> Albert ou seun, weet jy wat die verskil tussen 'n "haulage" en 'n "college"
> is?
>
>
> PS:
> kakrakter = onsigbare karakter van 'n mynbou kokkelol
>
>
>
> albert wrote in message
> news:39FE8AD9.582EF185@hotmail.com...
>> ritman wrote:
>>
>>> Weet enige een van julle oor emigrasie moontlikhede na die VSA vir
> Mynbou
>>> ingenieuers?
>>
>> Die Amerikaners aanvaar net mense wat die woord "ingenieurs" kan spel.
>>
>
|
|
|