Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Onderwys & opvoeding » Eksamen- inligting!
Eksamen- inligting! [boodskap #35948] So, 29 Oktober 2000 19:26 na volgende boodskap
Hixnet.news  is tans af-lyn  Hixnet.news
Boodskappe: 5
Geregistreer: November 1998
Karma: 0
Junior Lid
Ek wil 'n nuwe webruimte begin vanaf 2001 af, waar leerlinge vakinligting
kan aflaai om hulself voor te berei vir eksamens, en spesifiek vir Graad 12
leerlinge. Vakke wat ek wil op konsentreer is: -

1. Biologie & Aardrykskunde,
2. Chemie & Wiskunde,
3. Fisika & Ekonomie/ Bedryfsekonomie,
4. Tegnologie,
5. Programmering, VB en in Turbo-Pascal.

Ek sal graag konstruktiewe inligting waardeer.

Groete

EMC
Re: Eksamen- inligting! [boodskap #35960 is 'n antwoord op boodskap #35948] Di, 31 Oktober 2000 13:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Skakel met William Smith - die ou vannie TV - hy sal seker kan/wil help

EMC wrote:
>
> Ek wil 'n nuwe webruimte begin vanaf 2001 af, waar leerlinge vakinligting
> kan aflaai om hulself voor te berei vir eksamens, en spesifiek vir Graad 12
> leerlinge. Vakke wat ek wil op konsentreer is: -
>
> 1. Biologie & Aardrykskunde,
> 2. Chemie & Wiskunde,
> 3. Fisika & Ekonomie/ Bedryfsekonomie,
> 4. Tegnologie,
> 5. Programmering, VB en in Turbo-Pascal.
>
> Ek sal graag konstruktiewe inligting waardeer.
>
> Groete
>
> EMC
Re: Eksamen- inligting! [boodskap #35961 is 'n antwoord op boodskap #35948] Di, 31 Oktober 2000 13:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mel  is tans af-lyn  Mel
Boodskappe: 58
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Volle Lid
"EMC" skryf in boodskap news:39ff5536@informer.hixnet.co.za...
> Ek wil 'n nuwe webruimte begin vanaf 2001 af, waar leerlinge vakinligting
> kan aflaai om hulself voor te berei vir eksamens, en spesifiek vir Graad 12
> leerlinge. Vakke wat ek wil op konsentreer is: -
> 1. Biologie & Aardrykskunde,
> 2. Chemie & Wiskunde,
> 3. Fisika & Ekonomie/ Bedryfsekonomie,
> 4. Tegnologie,
> 5. Programmering, VB en in Turbo-Pascal.
> Ek sal graag konstruktiewe inligting waardeer.

Hallo EMC. Ek is die Webmaster van die ondergenoemde website. Ek het ook die
selfde vrae gehad toe ek my eie ding wil aan die gang kry. Ek kan u help met
domain registrasie (gratis - net die R200) en webhosting dienste wat baie
goedkoop is. Ek betaal minder as R50 per maand vir myne.

Jy kan my email vanaf my site en daar is ook 'n link op die site vir verder
inligting.

Groete
Mel

-------------- www.AdderleyStreet.co.za ---------------
The DOUBT is gone! Only one thing remains: the Fear!
Universal SMS. Any cellphone. Anywhere. Any time. Baby. Live soon!
The Weekly Chirp - Has the ANC already lost the December elections?
Get a Cape Town address - last chance to win an 18" LCD monitor!
Get your cool addy at http://freemail.adderleystreet.co.za

Ultra fun-loving Mel's new supersonic design
|
---oo-O-oo---
(Crash and burn!)
-------------------------------------------------------
Re: Eksamen- inligting! [boodskap #35962 is 'n antwoord op boodskap #35948] Di, 31 Oktober 2000 16:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Skunk  is tans af-lyn  Skunk
Boodskappe: 192
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Wat's "Tegnologie"? In my tyd het dié vak nie bestaan nie... Ek het
gehoor van rekenaarpakette waarmee ouers hulle kinders tuis kan
onderrig - jy behoort baie daar te kan "steel". Iemand op dié nuusgroep
sal sekerlik die naam ken...

Sterkte met dié edele projek. Dit kan baie werk wees (hang af hoe diep
jy ingaan), maar sê 'n site sal ook vir Ouers en Onderwysers baie handig
wees.

Jy moet miskien 'n paar van hierdie jaar se Matrieks vra vir hulle
"braindumps". As mens klaar geskryf het voel jy 'n veer vir notes...

Hoe "online" is die skoolkinders in SA nou?

Groete
Skunk

"EMC" skryf in boodskap news:39ff5536@informer.hixnet.co.za...
> Ek wil 'n nuwe webruimte begin vanaf 2001 af, waar leerlinge vakinligting
> kan aflaai om hulself voor te berei vir eksamens, en spesifiek vir Graad 12
> leerlinge. Vakke wat ek wil op konsentreer is: -
>
> 1. Biologie & Aardrykskunde,
> 2. Chemie & Wiskunde,
> 3. Fisika & Ekonomie/ Bedryfsekonomie,
> 4. Tegnologie,
> 5. Programmering, VB en in Turbo-Pascal.
>
> Ek sal graag konstruktiewe inligting waardeer.
>
> Groete
>
> EMC
>
Re: Eksamen- inligting! [boodskap #35972 is 'n antwoord op boodskap #35961] Wo, 01 November 2000 08:37 Na vorige boodskap
Barrie  is tans af-lyn  Barrie
Boodskappe: 40
Geregistreer: Oktober 1999
Karma: 0
Volle Lid
VIR ALLE SKOLIERE :

Hier is nou 'n positiewe geleentheid vir diegene wat in meer as die
alledaagse belangstel. Gaan kyk wat sê Mel en sy span op hierdie webruimte.
As dit die tendens op die Net verteenwoordig, kry hierdie ou oom moed vir
die toekoms.
' n Pluimpie vir jou, Mel. JY verdien dit!

Barrie (Oom)

Mel skryf in boodskap news:8tmhki$r6h$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> "EMC" wrote in message
> news:39ff5536@informer.hixnet.co.za...
>> Ek wil 'n nuwe webruimte begin vanaf 2001 af, waar leerlinge vakinligting
>> kan aflaai om hulself voor te berei vir eksamens, en spesifiek vir Graad 12
>> leerlinge. Vakke wat ek wil op konsentreer is: -
>> 1. Biologie & Aardrykskunde,
>> 2. Chemie & Wiskunde,
>> 3. Fisika & Ekonomie/ Bedryfsekonomie,
>> 4. Tegnologie,
>> 5. Programmering, VB en in Turbo-Pascal.
>> Ek sal graag konstruktiewe inligting waardeer.
>
> Hallo EMC. Ek is die Webmaster van die ondergenoemde website. Ek het ook die
> selfde vrae gehad toe ek my eie ding wil aan die gang kry. Ek kan u help met
> domain registrasie (gratis - net die R200) en webhosting dienste wat baie
> goedkoop is. Ek betaal minder as R50 per maand vir myne.
>
> Jy kan my email vanaf my site en daar is ook 'n link op die site vir verder
> inligting.
>
> Groete
> Mel
>
> -------------- www.AdderleyStreet.co.za ---------------
> The DOUBT is gone! Only one thing remains: the Fear!
> Universal SMS. Any cellphone. Anywhere. Any time. Baby. Live soon!
> The Weekly Chirp - Has the ANC already lost the December elections?
> Get a Cape Town address - last chance to win an 18" LCD monitor!
> Get your cool addy at http://freemail.adderleystreet.co.za
>
> Ultra fun-loving Mel's new supersonic design
> |
> ---oo-O-oo---
> (Crash and burn!)
> -------------------------------------------------------
>
Vorige onderwerp: Verskille in skole en universiteite
Volgende onderwerp: Tyd dat die skole weer begin
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 26 19:21:17 MGT 2024