Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Afrikaans?
Afrikaans? [boodskap #5169] Ma, 08 Januarie 1996 00:00 na volgende boodskap
Carl Meffert  is tans af-lyn  Carl Meffert
Boodskappe: 4
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
Kan iemand my vertel wat die doel is van
"soc.culture.south-africa.afrikaans"? Is dit 'n plek om oor alles in
Afrikaans te praat of moet die onderwerp oor die TAAL handel.

By the way: Wat de hel doen al die Hollanders in die nuusgroep?
Re: Afrikaans? [boodskap #5179 is 'n antwoord op boodskap #5169] Di, 09 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Zeg ik niet  is tans af-lyn  Zeg ik niet
Boodskappe: 4
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
Carl Meffert wrote:
>
> Kan iemand my vertel wat die doel is van
> "soc.culture.south-africa.afrikaans"? Is dit 'n plek om oor alles in
> Afrikaans te praat of moet die onderwerp oor die TAAL handel.
>
> By the way: Wat de hel doen al die Hollanders in die nuusgroep?

Carl, naar het antwoord op de tweede vraag ben ik inderdaad ook
wel benieuwd.

groetjes

Rob uit
Rotterdam
Re: Afrikaans? [boodskap #5180 is 'n antwoord op boodskap #5169] Di, 09 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Carl Meffert <C.J.M...@inter.nl.net> wrote:
<<<<<>Kan iemand my vertel wat die doel is van
>"soc.culture.south-africa.afrikaans"? Is dit 'n plek om oor alles in
>Afrikaans te praat of moet die onderwerp oor die TAAL handel.>>>>>>

Jy kan praat in die taal wat jyb wil oor enige onderwerp wat remotely
verband hou met Afrikaans of die wereld van Afrikaans.

<<>By the way: Wat de hel doen al die Hollanders in die nuusgroep?>>>

Net wat jy doen. :)
Re: Afrikaans? [boodskap #5181 is 'n antwoord op boodskap #5169] Di, 09 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
H.K...  is tans af-lyn  H.K...
Boodskappe: 2
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
Carl Meffert wrote:

> Kan iemand my vertel wat die doel is van
> "soc.culture.south-africa.afrikaans"? Is dit 'n plek om oor alles in
> Afrikaans te praat of moet die onderwerp oor die TAAL handel.


> By the way: Wat de hel doen al die Hollanders in die nuusgroep?

Nederlanders zal je bedoelen :-)

Ze zijn geïnteresseerd in jullie cultuur, taal en geruzie over de
apartheidsproblematiek. Mag dat? Of wil je ZA nu van binnen uit
boycotten?
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
]-[ans Koch CFF (Compotterer For Fun)
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Re: Afrikaans? [boodskap #5182 is 'n antwoord op boodskap #5169] Di, 09 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Carl Meffert  is tans af-lyn  Carl Meffert
Boodskappe: 4
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
> Nederlanders zal je bedoelen :-)
>
> Ze zijn geïnteresseerd in jullie cultuur, taal en geruzie over de
> apartheidsproblematiek. Mag dat? Of wil je ZA nu van binnen uit
> boycotten?


Watter apartsheidproblematiek? Ek meen dit is al 1996.

En fok u as u nie 'n grap kan vat nie. Miskien moet u kyk waar die berig vandaan kom. Dit het my
net opgeval dat daar omtrent meer mense van buite (en dit include dus die uwe (dis nou ekke)) dan
van binne Suid-Afrika berigte pos in soc.culture.south-africa.afrikaans.
Re:Afrikaans? [boodskap #5183 is 'n antwoord op boodskap #5169] Di, 09 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Carl  is tans af-lyn  Carl
Boodskappe: 1
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
In message , Carl Meffert
writes:

> Kan iemand my vertel wat die doel is van
> "soc.culture.south-africa.afrikaans"? Is dit 'n plek om oor alles in
> Afrikaans te praat of moet die onderwerp oor die TAAL handel.
>
>
> By the way: Wat de hel doen al die Hollanders in die nuusgroep?

Wellicht willen we soc.culture wat van jullie weten??

Car
Re: Afrikaans? [boodskap #5194 is 'n antwoord op boodskap #5169] Wo, 10 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskap
H.K...  is tans af-lyn  H.K...
Boodskappe: 2
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
Carl Meffert wrote:



>> Ze zijn geïnteresseerd in jullie cultuur, taal en geruzie over de
>> apartheidsproblematiek. Mag dat? Of wil je ZA nu van binnen uit
>> boycotten?


> Watter apartsheidproblematiek? Ek meen dit is al 1996.

> En fok u as u nie 'n grap kan vat nie. Miskien moet u kyk waar die berig vandaan kom. Dit het my
> net opgeval dat daar omtrent meer mense van buite (en dit include dus die uwe (dis nou ekke)) dan
> van binne Suid-Afrika berigte pos in soc.culture.south-africa.afrikaans.

Ik kan alleen maar minzaam glimlachen, als ik je reacties zie Carl.
Denk aan je hart!
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
]-[ans Koch CFF (Compotterer For Fun)
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Vorige onderwerp: Re: WK.WD.WW.!
Volgende onderwerp: Is die FAQ al beskikbaar?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 08:06:44 MGT 2024