Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Reis & vakansie » aaaaggg lekker 'n vakansiedag!
aaaaggg lekker 'n vakansiedag! [boodskap #33233] Di, 08 Augustus 2000 00:00 na volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Aan almal wat nog in die goeie ou Suid Afrika sit. Geniet julle vakansiedag
môre. Aan almal wat nie meer hier is nie - lekker werk.
Suid Afrika is die land met die meeste vakansiedae en ek geniet elke een!!!

Groetnis

Elaine
Re: aaaaggg lekker 'n vakansiedag! [boodskap #33234 is 'n antwoord op boodskap #33233] Di, 08 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
hotnotsgot  is tans af-lyn  hotnotsgot
Boodskappe: 59
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Volle Lid
Watse dag is dit?

Elaine schreef in berichtnieuws
39900559.0@news1.mweb.co.za...
> Aan almal wat nog in die goeie ou Suid Afrika sit. Geniet julle vakansiedag
> môre. Aan almal wat nie meer hier is nie - lekker werk.
> Suid Afrika is die land met die meeste vakansiedae en ek geniet elke een!!!
>
> Groetnis
>
> Elaine
>
Re: aaaaggg lekker 'n vakansiedag! [boodskap #33268 is 'n antwoord op boodskap #33233] Do, 10 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina sal baie bly wees hieroor:

Dit was Vrouedag, ter herdenking aan die vroue wat op 9 Augustus 1956 na die
Uniegebou gestap het uit protes teen die destydse wetgewing rondom die dra
van die 'pasboek' of 'dompas'.
Was nogal lekker by die huis.

Thys oppie Bos
hotnotsgot wrote in message ...
> Watse dag is dit?
>
> Elaine schreef in berichtnieuws
> 39900559.0@news1.mweb.co.za...
>> Aan almal wat nog in die goeie ou Suid Afrika sit. Geniet julle vakansiedag
>> môre. Aan almal wat nie meer hier is nie - lekker werk.
>> Suid Afrika is die land met die meeste vakansiedae en ek geniet elke een!!!
>>
>> Groetnis
>>
>> Elaine
>>
>
Vorige onderwerp: Vlieg na Kaapstad
Volgende onderwerp: Vakansie by die see!!!!!!!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 14:27:16 MGT 2024