Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Nuus » Tolla oorlede in kar ongeluk
Tolla oorlede in kar ongeluk [boodskap #33227] Ma, 07 Augustus 2000 00:00
FunGi  is tans af-lyn  FunGi
Boodskappe: 3
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Junior Lid
Paar minute gelede gehoor van die tragedie. Blykbaar het hy en 3 ander mense
in 'n trok vasgery wat ge"jack-knife" het in digte mis. Ek sal hom defnitief
mis.

Die Engelsman
Re: Tolla oorlede in kar ongeluk [boodskap #33228 is 'n antwoord op boodskap #33227] Ma, 07 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja dis baie jammer, en 'n groot tragedie. Nou wonner ek nou net of die
media en sy familie net so sirkus van sy begrafnis en dood gaan maak soos
met Bles Bridges?

Elaine

FunGi skryf in boodskap news:8mmcqh$dq1@godzilla.ast.co.za...
> Paar minute gelede gehoor van die tragedie. Blykbaar het hy en 3 ander mense
> in 'n trok vasgery wat ge"jack-knife" het in digte mis. Ek sal hom defnitief
> mis.
>
> Die Engelsman
>
Vorige onderwerp: Beeld se site
Volgende onderwerp: Nuus 1/10
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 08:08:51 MGT 2024