Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » DVD - Pink Floyd, The Wall
DVD - Pink Floyd, The Wall [boodskap #33221] Ma, 07 Augustus 2000 00:00 na volgende boodskap
Likkewaan  is tans af-lyn  Likkewaan
Boodskappe: 5
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Junior Lid
Hallo daar

Ek weet dat hierdie nie 'n DVD nuusgroep is nie (dis tog altyd lekkerder as
jy in afrikaans kan praat), maar wil graag hoor of een van julle miskien al
die DVD gesien het.

Enige ander DVD kykers op hierdie groep?

Pink
Re: DVD - Pink Floyd, The Wall [boodskap #33222 is 'n antwoord op boodskap #33221] Ma, 07 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Puik DVD , Veral as daai vliegtuig so afkom.

As ek reg kan onthou is dit te koop by Music Warehouse te Atterbary Value
Mart in PTA , Ek dink ek het dit daar gesien. Prys kan ek nie onthou nie.

Krokkie

Pink wrote in message ...
> Hallo daar
>
> Ek weet dat hierdie nie 'n DVD nuusgroep is nie (dis tog altyd lekkerder as
> jy in afrikaans kan praat), maar wil graag hoor of een van julle miskien al
> die DVD gesien het.
>
> Enige ander DVD kykers op hierdie groep?
>
> Pink
>
Re: DVD - Pink Floyd, The Wall [boodskap #33313 is 'n antwoord op boodskap #33221] Vr, 11 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskap
Mako Shark  is tans af-lyn  Mako Shark
Boodskappe: 2
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Junior Lid
'The Wall' is 'n meesterstuk in cinematografie, regie en viuele impak.

Pink skryf in boodskap news:E8wj5.6211$63.135833@zonnet-reader-1...
> Hallo daar
>
> Ek weet dat hierdie nie 'n DVD nuusgroep is nie (dis tog altyd lekkerder as
> jy in afrikaans kan praat), maar wil graag hoor of een van julle miskien al
> die DVD gesien het.
>
> Enige ander DVD kykers op hierdie groep?
>
> Pink
>
Vorige onderwerp: Afrikaanse midiblad
Volgende onderwerp: Koorsang
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 18:56:49 MGT 2024