Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Afrikaanse WWW bediener
Afrikaanse WWW bediener [boodskap #5132] Di, 02 Januarie 1996 00:00 na volgende boodskap
Fanus Johnson  is tans af-lyn  Fanus Johnson
Boodskappe: 2
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
Dagsê,

Ek sien dat iemand dalk oorweeg ( of het dalk alreeds ) 'n WWW
bediener met Afrikaanse gedigte daarop wil opstel.

Ek is lid van die Junior Rapportryers en ons speel ook met die gedagte
rond om iets soortgelyks te doen. ( Miskien ook met inligting oor
Afrikaanse literatuur, nuwe Afrikaanse musiek en Afrikaanse kultuur
aktiwiteite ens.)

Alles is nog in 'n beplanningsfase, en ek sou graag verneem van enige
persoon of instansie wat iets soortgelyks beplan of reeds gedoen het.

Is daar dalk van die akedemici of uitgewers wat ook reeds soortgelyke
inligting op die Internet het ?

Sou dit vir u tot enige waarde wees en watter spesifieke behoeftes
kan ons dalk daarmee aanspreek ? Laat weet tog vir my.

Groetnis

Fanus Johnson
fa...@casa.co.za
Re: Afrikaanse WWW bediener [boodskap #5174 is 'n antwoord op boodskap #5132] Di, 09 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskap
JF Dullaart  is tans af-lyn  JF Dullaart
Boodskappe: 25
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
Fanus Johnson wrote:
>
> Dagsê,
>
> Ek sien dat iemand dalk oorweeg ( of het dalk alreeds ) 'n WWW
> bediener met Afrikaanse gedigte daarop wil opstel.
>
> Ek is lid van die Junior Rapportryers en ons speel ook met die gedagte
> rond om iets soortgelyks te doen. ( Miskien ook met inligting oor
> Afrikaanse literatuur, nuwe Afrikaanse musiek en Afrikaanse kultuur
> aktiwiteite ens.)
>
> Alles is nog in 'n beplanningsfase, en ek sou graag verneem van enige
> persoon of instansie wat iets soortgelyks beplan of reeds gedoen het.
>
> Is daar dalk van die akedemici of uitgewers wat ook reeds soortgelyke
> inligting op die Internet het ?
>
> Sou dit vir u tot enige waarde wees en watter spesifieke behoeftes
> kan ons dalk daarmee aanspreek ? Laat weet tog vir my.
>
> Groetnis
>
> Fanus Johnson
> fa...@casa.co.za


Hou asseblief dadelik hiermee op! Begin 'n rapportryer www bediener, maar
moenie moenie moenie dit 'n Afrikaanse bediener noem nie. Ek sal NOOIT
enige Afrikaanse gedigte aan die ryers gekoppel wil sien nie!


--
_________________________________
Franz Dullaart (021) 650 3053
J...@ITS.UCT.AC.ZA
http://www-jfd.its.uct.ac.za/
/ hoë bome braak die meeste wind /
_________________________________
Vorige onderwerp: warmlugballonrit
Volgende onderwerp: Re: WK.WD.WW.!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 01:37:13 MGT 2024