Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Reis & vakansie » Vlieg na Kaapstad
Vlieg na Kaapstad [boodskap #32576] Sa, 22 Julie 2000 00:00 na volgende boodskap
Amanda Marais  is tans af-lyn  Amanda Marais
Boodskappe: 25
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Weet enigiemad van "goedkoop" kaartjies na Kaapstad? Ek het
ondersoek gedoen, en die goedkoopste is met SAA wat
$1249 kos - te veel dink ek. Sal dit beter wees
om die kaartjies in S.A. te koop? Ek wil in November
gaan, en sal uit Atlanta moet vlieg.

Pat
Re: Vlieg na Kaapstad [boodskap #32818 is 'n antwoord op boodskap #32576] Vr, 28 Julie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Kangakid  is tans af-lyn  Kangakid
Boodskappe: 17
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Junior Lid
As iemand nog nie geantwoord het nie: probeer by www.tiss.com,
of by www.skyauction.com. Jy kan ook by www.travelocity.com gaan
kyk. Maar ek moet jou sê dat die prys wat jy daar genoem het,
glad nie sleg is vir 'n direkte vlug nie. Jy gaan nie maklik
goedkoper kry nie, behalwe miskien as jy via Eruopa vlieg, maar
dan moet jy bereid wees om 12 uur daar oor te bly vir die
aansluiting.

-----------------------------------------------------------

Got questions? Get answers over the phone at Keen.com.
Up to 100 minutes free!
http://www.keen.com
Vorige onderwerp: VAKANSIE IN HARTENBOS
Volgende onderwerp: aaaaggg lekker 'n vakansiedag!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 15:55:00 MGT 2024