Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Sandkastele
Sandkastele [boodskap #5123] Ma, 01 Januarie 1996 00:00 na volgende boodskap
Jean-Pierre Botha  is tans af-lyn  Jean-Pierre Botha
Boodskappe: 85
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Volle Lid
Toe dit laasweek so gereen het by die see het ek Andre Brink
se boek "Sandkastele" gelees.
Dis minder langdradig as "Die Kreef raak gewoond daaraan" maar hy rek
nog steeds die storie te veel uit na my smaak.

Brink preek nog baie in die boek.

Verder was die storie OK , daar was ten minste een boer in die boek
wat nie 'n fucked up dinosuarus was nie.

Ek dink die boek was beter as "Die kreef raak gewoond daaraan"
Stukkies van Sandkastele is briljant.

Brink is ongelooflik behendig met sy taal, maar die storie in geheel
wil nie lekker jel nie.

Ek gee die boek 6.5/10

cheers
JP
Re: Sandkastele [boodskap #5140 is 'n antwoord op boodskap #5123] Vr, 05 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskap
cag...  is tans af-lyn  cag...
Boodskappe: 9
Geregistreer: Desember 1995
Karma: 0
Junior Lid
Jean-Pierre Botha wrote:
>
> Toe dit laasweek so gereen het by die see het ek Andre Brink
> se boek "Sandkastele" gelees.

> cheers
> JP

Dankie vir jou "resensie". Ek dink nog Brink se Inteendeel is
sy beste boek. Maar waarom so min Afr skrywers 'n behoorlike
lekker-lees storie kan skryf, slaan my blou.
Bye
Bobby
Vorige onderwerp: Re: Philips sluit televisiefabriek in Zuid-Afrika
Volgende onderwerp: Re: [AFRIKAANS:5407] Wat is 'n liberalis? (fwd)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 14:39:53 MGT 2024