Springbokke vs Hane ... [boodskap #4955] |
So, 25 Junie 2006 14:42 |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ja-nee. 'n Verloor is 'n verloor ....
Russel - waarom hou hulle die ou(tjie) uit die span uit?
Maar hy's te klein ... onse Boere glo steeds nie die David en Goliat
storie nie. 'n Goeie rugbyspeler moet kwansuis groot en dom en blou
wees.
|
|
|
Re: Springbokke vs Hane ... [boodskap #4956 is 'n antwoord op boodskap #4955] |
Ma, 26 Junie 2006 04:56 |
Otterkop
Boodskappe: 378 Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jy bedoel blou met strepe ala de wet
"Jonas" skryf in news:1151246546.936829.170100@i40g2000cwc.googlegroups.com.. .
> Ja-nee. 'n Verloor is 'n verloor ....
>
> Russel - waarom hou hulle die ou(tjie) uit die span uit?
> Maar hy's te klein ... onse Boere glo steeds nie die David en Goliat
> storie nie. 'n Goeie rugbyspeler moet kwansuis groot en dom en blou
> wees.
|
|
|