twee interessante naslagwerke [boodskap #29733] |
Sa, 08 April 2000 00:00 |
loes&patrick
Boodskappe: 239 Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Wil slegs aanbeveel vir mense wat interesse het aan die afkoms van die z.g.
"blankes" in Suid Afrika en viral vir mense wat dink hulle en hulle familie
is puur wit die twee navolgende dunne boeke te lees. Dese gee 'n verrassende
insig in die samenstelling van die blankes in Suid afrika.
"GROEP SONDER GRENSE" deur H.F. Heese (senior navorser aan die Wes-kaaplandse
Instituut vir Historise Navorsing aan die Universiteit van Wes-Kaapland,
Bellville 1984
-----------
"DE AFKOMST DER BOEREN" deur Dr. H.T. COLENBRANDER uitgawe 1902
*Stekeldoring*
|
|
|
|
Re: twee interessante naslagwerke [boodskap #29746 is 'n antwoord op boodskap #29733] |
So, 09 April 2000 00:00 |
Ernst v Biljon
Boodskappe: 257 Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Die lys kan maklik aangevul word deur baie ander bv
Bydraes tot die genealogie van ou Afrikaans volk - Dr. J. Hoge en
gepubliseer deur AA Balkema/ Amsterdam 1958
Die Herkoms van die Afrikaaner 1657 - 1867 -J.A. Heese
Family Register of the South African Nation - D. F. du T. Malherbe
Geslagsregister van die ou Kaapse Families - de Villiers and Pama.
PAMA volume 1 tot end - Pama
Stamrigister van die Suid Afrikaanse Volk/ Family Register of the South
African Nation
White Tribe Dreaming - Marq de Villiers
The Slave Book - Rayda Jacobs
Krotoa - Eva - Trudie Bloem
Suid-Afrikaanse Geslagsregisters (South African Genealogies) volume 1
tot 5 - J.A. Heese (D.Ed) uitgegee deur Human Sciences Research Council,
Pretoria
End honderde ander
Ernest
"L&P" skryf in boodskap news:ant081238868M3Mb@camerama.demon.nl...
>
>
> Wil slegs aanbeveel vir mense wat interesse het aan die afkoms van die z.g.
> "blankes" in Suid Afrika en viral vir mense wat dink hulle en hulle familie
> is puur wit die twee navolgende dunne boeke te lees.
|
|
|