Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kom ons trek terug:))
Kom ons trek terug:)) [boodskap #4496] Ma, 27 Maart 2006 09:56 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sedert Donderdag 23/3 het daar nog geen Hollander daar deelgeneem nie.
En wat gaan ons doen as ons hier is, en iemand wat so nou en dan deelneem of
kom kyk wat ons aanvang kan ons nie kry nie?
--
Groetnis
Annette
Re: Kom ons trek terug:)) [boodskap #4559 is 'n antwoord op boodskap #4496] Vr, 07 April 2006 22:27 Na vorige boodskap
Norbert de strandkruier  is tans af-lyn  Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 27 Mar 2006 11:56:38 +0200, "Annette" wrote:

> Sedert Donderdag 23/3 het daar nog geen Hollander daar deelgeneem nie.
> En wat gaan ons doen as ons hier is, en iemand wat so nou en dan deelneem of
> kom kyk wat ons aanvang kan ons nie kry nie?

Julle sou beter almal hier bly!
Op soc.culture.south-africa.afrikaans word nou oor die "Klein Karoo
Nasionale Kunstefees" gepraat..
Dis vir jong mense. Dis geen spek vir julle bek nie!

Norbert die strandkruier (uit Vlaandere)
Vorige onderwerp: Geskryf deur Herman Giliomee
Volgende onderwerp: Re: Books On Religion & Philosophy (Vol. 2)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 00:39:40 MGT 2024