Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ek is hier
Ek is hier [boodskap #4419] Wo, 22 Maart 2006 06:03 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Wonderlike voorstel van jou gewees Jonas.

Groete
Riaan
Re: Ek is hier [boodskap #4425 is 'n antwoord op boodskap #4419] Wo, 22 Maart 2006 22:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Norbert de strandkruier  is tans af-lyn  Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 22 Mar 2006 08:03:26 +0200, "Riaan" wrote:
> Wonderlike voorstel van jou gewees Jonas.
>
> Groete
> Riaan

Vir al die mense hier:
As ek my mening mag sê: julle moet almal terugkeer na
soc.culture.south-africa.afrikaans. Daardie probleme van
soc.culture.south-africa.afrikaans, wat vernaamlik veroorsaak word
deur die kruisposte van Michael Laudahn, gaan verdwyn. As hy sal ophou
met sy aksies sal ook die kruisposte van die Belge en die Nederlanders
verdwyn. Ek dink dit sal nie lank meer duur nie. Die vlug hiertoe is
geen oplossing nie. So sal julle nie leer hoe om 'n krisis van 'n
nuusgroep te besweer nie.
Ek sien op ons nuusgroep (be.politics) mense is al besig om Michael
Laudahn onskadelik te maak. Ek gee hom nog hoogstens 'n paar maande.
Daardie kêrel is nie opgewasse teen daardie wespenes nie. Hy verstaan
niks van die politiek in België nie. Hy is mos geen Belg en ook geen
Nederlander nie.
Mense soos Laudahn is soos 'n slang waarmee 'n mens in 'n kamer
opgesluit is. In die begin is jy benoud, doodsbenoud, veral as daardie
slang reg in jou oë loer. Maar as jy dan, nà 'n poos mekaar beloer,
sien die slang het geen giftande nie en sy eet slegs muisjies, dan
gaan jou skrik vir die slang verby.
Ek sal julle nou met rus laat. Ek het al gesien die sake sal in orde
kom.

Norbert die strandkruier
Re: Ek is hier [boodskap #4466 is 'n antwoord op boodskap #4419] So, 26 Maart 2006 04:04 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek is hier.
En ma is hier.
Ons twee lê op baas se baadjie.
Wie is jy?
Kom loop verby.
Anders word ons knor 'n daadjie.
--
Groetnis
Annette

"Riaan" skryf in boodskap news:1143007055.512556@proxy.jhb.stormnet.co.za...
> Wonderlike voorstel van jou gewees Jonas.
>
> Groete
> Riaan
>
Vorige onderwerp: Kom ons maak nes hier ....
Volgende onderwerp: Namibië blom!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 08 12:58:57 MGT 2024