Kom ons maak nes hier .... [boodskap #4418] |
Di, 21 Maart 2006 11:38 |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ietwat gatvol vir die ander nuusgroep waar daar meer Hollands as
Afrikaans is - kom ons maak nes hierso ...
|
|
|
Re: Kom ons maak nes hier .... [boodskap #4420 is 'n antwoord op boodskap #4418] |
Wo, 22 Maart 2006 07:36 |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek is hier!
"Jonas" wrote in message news:1142941089.986252.256700@j33g2000cwa.googlegroups.com.. .
> Ietwat gatvol vir die ander nuusgroep waar daar meer Hollands as
> Afrikaans is - kom ons maak nes hierso ...
>
|
|
|
Re: Kom ons maak nes hier .... [boodskap #4421 is 'n antwoord op boodskap #4418] |
Wo, 22 Maart 2006 09:13 |
Basjan
Boodskappe: 71 Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
"Jonas" wrote in message
news:1142941089.986252.256700@j33g2000cwa.googlegroups.com.. .
> Ietwat gatvol vir die ander nuusgroep waar daar meer Hollands as
> Afrikaans is - kom ons maak nes hierso ...
En ek lees, luister en praat ook graag hier saam, die ander groep is
ongelooflik frustrerend!
Basjan
|
|
|
Re: Kom ons maak nes hier .... [boodskap #4422 is 'n antwoord op boodskap #4420] |
Wo, 22 Maart 2006 14:02 |
Alwyn Nel
Boodskappe: 174 Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Mag ek ook maar aansluit?
Alwyn
"Suidwester" > Ek is hier!
> "Jonas" Ietwat gatvol vir die ander nuusgroep waar daar meer Hollands as
>> Afrikaans is - kom ons maak nes hierso ...
|
|
|
|
|
Re: Kom ons maak nes hier .... [boodskap #4448 is 'n antwoord op boodskap #4423] |
Vr, 24 Maart 2006 13:30 |
Alwyn Nel
Boodskappe: 174 Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Alwyn:
Dankie Jonas. Nee, ek wil nie meer faait nie. Dit is in my temperament om
altyd anders te wees, en skoor te soek. Ek het nog altyd maar bietjie dwars
getrek. Maar ek wil nie meer nie. Op 'n besadigde ouderdom van 47 jaar dink
ek die laaitie het dalk nou groot geword, uiteindelik. Ek wil nou die
strydbyl begrawe. Ek leef in harmonie op ander nuusgroepe, in Afrikaans, en
die vader weet hoe hulle my daar verdra het al die tyd. Daar geld een groot
reel, en dit is wedesydse respek. Daarsonder is die nuusgroep gedoem. Mense
sal altyd van mekaar verskil, en dit is goed. Maar kan ons op hierdie nuwe
blaadjie probeer om mekaar te akkomodeer met wedersydse respek, tewyl ons
tog drasties mag verskil op geselspunte (topics).
Ek is versigtig opgewonde dat ons baie interessant kan gesels, stry, lag,
verskil en sosiaal verkeer hier. Met wedersydse respek.
Jonas:
> Alwyn - jy's welkom. Maak bloot seker dat jy met ons oor iets/alles
> verskil. Maar in Afrikaans. Asseblief.
>
|
|
|
Re: Kom ons maak nes hier .... [boodskap #4465 is 'n antwoord op boodskap #4418] |
So, 26 Maart 2006 04:03 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wel, die afgelope 3 dae is altsoc Hollandsvry.
Ons kan terugtrek.:))
--
Groetnis
Annette
"Jonas" wrote in message
news:1142941089.986252.256700@j33g2000cwa.googlegroups.com.. .
> Ietwat gatvol vir die ander nuusgroep waar daar meer Hollands as
> Afrikaans is - kom ons maak nes hierso ...
>
|
|
|