Van storm see [boodskap #4262] |
Sa, 20 Maart 2004 21:00 |
Lorinda[2]
Boodskappe: 531 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Vandag in Brighton was die see vreeslik wild; daar was 'n stormwind en
die meeue het met hulle mae plat op die sand gesit om nie weg gewaai
te word nie. Die Engelse kanaal lyk die meeste van die tyd so rustig,
en kan dan skielik in 'n monster verander soos vandag. Van die kus
gepraat, waneer trek jy DD?
Lorinda
|
|
|
Re: Van storm see [boodskap #4263 is 'n antwoord op boodskap #4262] |
Sa, 20 Maart 2004 21:10 |
DD
Boodskappe: 1166 Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On 20 Mar 2004 13:00:22 -0800, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:
> Vandag in Brighton was die see vreeslik wild; daar was 'n stormwind en
> die meeue het met hulle mae plat op die sand gesit om nie weg gewaai
> te word nie. Die Engelse kanaal lyk die meeste van die tyd so rustig,
> en kan dan skielik in 'n monster verander soos vandag. Van die kus
> gepraat, waneer trek jy DD?
>
> Lorinda
My trek gereël vir die 23ste April Lorinda, maar ek beoog om kort na
die eerste daar te wees vir etlike dae. Kombuis moet verander word,
badkamer wil ek heel oordoen ens.
Dit is waarom ek julle bietjie verveel en irriteer op die oomblik:-)))
DD
|
|
|
Re: Van storm see [boodskap #4265 is 'n antwoord op boodskap #4263] |
So, 21 Maart 2004 16:38 |
Lorinda[2]
Boodskappe: 531 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
DD skryf in boodskap news:...
>> Dit is waarom ek julle bietjie verveel en irriteer op die oomblik:-)))
>
> DD
Jy verveel ons glad nie! Ons wil net weet of jy met jou branderplank
op die mynhope oefen :-))
Lorinda
|
|
|