Hoera voor Katryn [boodskap #3903] |
Do, 05 Februarie 2004 23:56 |
Roely
Boodskappe: 267 Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Welgefeliciteerd met je verjaardag! Hopelijk begin je er uitgerust aan....
In Nederland is er een comediënne die ooi een lied zong over een verjarende
vrouw:
...............
als moeder jarig is, dan zit ze geen moment!
dan is het rennen, vliegen, sloven,
van beneden weer naar boven......
Plezierige dag Katryn!
Roely
|
|
|
Re: Hoera voor Katryn [boodskap #3905 is 'n antwoord op boodskap #3903] |
Vr, 06 Februarie 2004 03:20 |
Katryn
Boodskappe: 962 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 6 Feb 2004 00:56:44 +0100, "Roely" wrote:
> Welgefeliciteerd met je verjaardag! Hopelijk begin je er uitgerust aan....
> In Nederland is er een comediënne die ooi een lied zong over een verjarende
> vrouw:
>
> ...............
> als moeder jarig is, dan zit ze geen moment!
> dan is het rennen, vliegen, sloven,
> van beneden weer naar boven......
>
> Plezierige dag Katryn!
BAIE dankie, Roely. Ek het eers probeer om iets vir jou te skryf in
Nederlands, maar toe vee ek eerder uit! ;-)))
Ek het nogal ook 'n nota op my almanak hier vir die 21ste en 24ste!!
En jou kettingsaag ook.....Ek wonder of Lorinda nog so af en toe hare
moet gebruik?
;-)))
|
|
|
Re: Hoera voor Katryn [boodskap #3909 is 'n antwoord op boodskap #3905] |
Vr, 06 Februarie 2004 07:07 |
Lorinda
Boodskappe: 557 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Katryn" skryf in boodskap news:iq16205netr508opkm30n4frliva6rdqsb@4ax.com...
>
> BAIE dankie, Roely. Ek het eers probeer om iets vir jou te skryf in
> Nederlands, maar toe vee ek eerder uit! ;-)))
> Ek het nogal ook 'n nota op my almanak hier vir die 21ste en 24ste!!
> En jou kettingsaag ook.....Ek wonder of Lorinda nog so af en toe hare
> moet gebruik?
> ;-)))
Nee, my kettingsaag is net 'n "deterrent".....:-))
Ek hoop dis 'n wonderlike jaar vir jou Katryn.
Lorinda
|
|
|