Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Van Tekens
Van Tekens [boodskap #3839] So, 01 Februarie 2004 22:05
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD wrote:
> ns.
> Dit was wel nie op Roodepoort nie, maar enkele kilos daarvandaan,
> MAW tussen Krugersdorp Noord en Pretoria.
>

Katryn, as ons Roodepoort, Krugersdorp en Pretoria op 'n kaart
verbind, kry ons nie een of ander okkulte teken nie? :-)) Eendag, DD,
gaan ons daardie kode breek.....:-)

Lorinda
Vorige onderwerp: Jack the Ripper
Volgende onderwerp: Doordenkertjes
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Okt 06 07:54:09 MGT 2024