Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Oor skatte in die mielies
Oor skatte in die mielies [boodskap #3681] Sa, 17 Januarie 2004 20:46
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD wrote:
> Andries het met hom weggeloop, Lorinda:-(
> Was jy in jou ander woonstel, of waarom is jy so skaars?

Dis net gisteraand wat ek nie hier was nie! Ek was teater toe.
Oor Andries se weglopery; met jou kontakte sal jy mos weet as hy
probeer om dit te verkoop?! So as jy nog niks gehoor het nie beteken
dit die ding is waar dit altyd is, in sy pa se mielieland. Hy sal jou
wel eersdaags kontak as sy pa snuf in die neus kry, dan moet ons weer
'n reddingspoging loots...:-))

Lorinda
Vorige onderwerp: Surf's up!
Volgende onderwerp: Waarskuwing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Okt 06 05:46:11 MGT 2024