Surf's up! [boodskap #3665] |
Do, 15 Januarie 2004 20:18 |
Lorinda
Boodskappe: 557 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
En hoe was die surfing, DD? :-)
Lorinda
|
|
|
Re: Surf's up! [boodskap #3666 is 'n antwoord op boodskap #3665] |
Vr, 16 Januarie 2004 19:37 |
DD
Boodskappe: 1166 Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 15 Jan 2004 20:18:42 -0000, "Lorinda" wrote:
> En hoe was die surfing, DD? :-)
>
> Lorinda
>
Glo my maar, Lorinda, dat ek, slegs 150 treë van die strand af gewoon
het, en tog meer die strate gesurf het. Ek was nie daar vir surfness
nie girl, maar vir busness:-)
DD
|
|
|
Re: Surf's up! [boodskap #3673 is 'n antwoord op boodskap #3666] |
Sa, 17 Januarie 2004 19:44 |
Lorinda[2]
Boodskappe: 531 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
DD skryf in boodskap news:...
>
> Glo my maar, Lorinda, dat ek, slegs 150 treë van die strand af gewoon
> het, en tog meer die strate gesurf het. Ek was nie daar vir surfness
> nie girl, maar vir busness:-)
>
> DD
Ag nee, DD, wat van jou image?:-)
En het die business toe goed afgeloop? Kon jy en Andries toe darem
iets maak uit die Beagle 2? :-))
Lorinda
|
|
|
Re: Surf's up! [boodskap #3676 is 'n antwoord op boodskap #3673] |
Sa, 17 Januarie 2004 20:06 |
DD
Boodskappe: 1166 Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On 17 Jan 2004 11:44:52 -0800, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:
> DD skryf in boodskap news:...
>>
>> Glo my maar, Lorinda, dat ek, slegs 150 treë van die strand af gewoon
>> het, en tog meer die strate gesurf het. Ek was nie daar vir surfness
>> nie girl, maar vir busness:-)
>>
>> DD
>
> Ag nee, DD, wat van jou image?:-)
> En het die business toe goed afgeloop? Kon jy en Andries toe darem
> iets maak uit die Beagle 2? :-))
>
> Lorinda
Andries het met hom weggeloop, Lorinda:-(
Was jy in jou ander woonstel, of waarom is jy so skaars?
|
|
|