Gesënde Kersfees [boodskap #3368] |
Wo, 24 Desember 2003 04:35 |
DD
Boodskappe: 1166 Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Aan elk een hier,
'n Kersfees soo jy nog net van gedroom het
en nutuurlik sluit die wens in
'n Nuwe Jaar wat beter is as à l die voriges
en waar drome (die mooies natuurlik:-) bewaarheid word...
DD
|
|
|
Re: Gesënde Kersfees [boodskap #3384 is 'n antwoord op boodskap #3368] |
Wo, 24 Desember 2003 19:17 |
Lorinda[2]
Boodskappe: 531 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
DD skryf in boodskap news:...
> Aan elk een hier,
> 'n Kersfees soo jy nog net van gedroom het
> en nutuurlik sluit die wens in
> 'n Nuwe Jaar wat beter is as à l die voriges
> en waar drome (die mooies natuurlik:-) bewaarheid word...
>
> DD
Baie dankie DD. Dieselfde vir jou, Durban roep!
DD, sal jy nie dalk vir Andries e-pos net om te hoor of alles reg is nie?
Lorinda
|
|
|
Re: Gesënde Kersfees [boodskap #3388 is 'n antwoord op boodskap #3368] |
Wo, 24 Desember 2003 19:54 |
Katryn
Boodskappe: 962 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
DD wrote:
> Aan elk een hier,
> 'n Kersfees soo jy nog net van gedroom het
> en nutuurlik sluit die wens in
> 'n Nuwe Jaar wat beter is as à l die voriges
> en waar drome (die mooies natuurlik:-) bewaarheid word...
Dankie DD. En dieselfde vir jou ook. En dankie vir al die
glimlaggies en vreugde was jy hierdie jaar aan ons almal verskaf het.
En nou MOET ek hier afklim en gaan klaarmaak. Dis nou eers 3 uur in
die middag hier, maar ek moet nie vergeet om my ma te bel 5 uur nie.
Dan is dit mos amptelik kersdag daar by julle.
|
|
|
Re: Gesënde Kersfees [boodskap #3392 is 'n antwoord op boodskap #3384] |
Do, 25 Desember 2003 00:37 |
DD
Boodskappe: 1166 Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On 24 Dec 2003 11:17:20 -0800, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:
> DD skryf in boodskap news:...
>> Aan elk een hier,
>> 'n Kersfees soo jy nog net van gedroom het
>> en nutuurlik sluit die wens in
>> 'n Nuwe Jaar wat beter is as à l die voriges
>> en waar drome (die mooies natuurlik:-) bewaarheid word...
>>
>> DD
>
> Baie dankie DD. Dieselfde vir jou, Durban roep!
>
> DD, sal jy nie dalk vir Andries e-pos net om te hoor of alles reg is nie?
>
> Lorinda
Ek is lus om oor 'n paar dae na Durban en Amanzintoti te ry, Lorinda.
Het jy nog Andries se epos adres?
DD
|
|
|
Re: Gesënde Kersfees [boodskap #3393 is 'n antwoord op boodskap #3388] |
Do, 25 Desember 2003 00:39 |
DD
Boodskappe: 1166 Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 24 Dec 2003 14:54:52 -0500, Katryn wrote:
> DD wrote:
>
>> Aan elk een hier,
>> 'n Kersfees soo jy nog net van gedroom het
>> en nutuurlik sluit die wens in
>> 'n Nuwe Jaar wat beter is as à l die voriges
>> en waar drome (die mooies natuurlik:-) bewaarheid word...
>
> Dankie DD. En dieselfde vir jou ook. En dankie vir al die
> glimlaggies en vreugde was jy hierdie jaar aan ons almal verskaf het.
>
> En nou MOET ek hier afklim en gaan klaarmaak. Dis nou eers 3 uur in
> die middag hier, maar ek moet nie vergeet om my ma te bel 5 uur nie.
> Dan is dit mos amptelik kersdag daar by julle.
En baie dankie vir jou kant om die joligheid hier te vervolmaak,
Katryn. Dit is nou 0240, so, slaaptyd:-)
DD
|
|
|