Aerbeydt - Aerbeydt.jpg (0/1) [boodskap #3199] |
Ma, 15 Desember 2003 20:57 |
Sterrenkijker
Boodskappe: 654 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek het hier 'n klein gediggie gevind oor arbeid wat al baie oud is
(1662). Dit het op my skeurkalender gestaan en ek het hiervan 'n
fotostaat gemaak. Kan julle, Afrikaners, dit nog verstaan? (Die
prentjie is baie klein: slegs 16 kB).
Groete uit Vlaandere,
Norbert
|
|
|
Re: Aerbeydt - Aerbeydt.jpg (0/1) [boodskap #3202 is 'n antwoord op boodskap #3199] |
Di, 16 Desember 2003 05:23 |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
My weergawe is so gesensor dat niks uitgekom het nie. Probeer weer ...
"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:n08stvoa18v0573mmeujc5bccvds5rr9ji@4ax.com...
> Ek het hier 'n klein gediggie gevind oor arbeid wat al baie oud is
> (1662). Dit het op my skeurkalender gestaan en ek het hiervan 'n
> fotostaat gemaak. Kan julle, Afrikaners, dit nog verstaan? (Die
> prentjie is baie klein: slegs 16 kB).
>
> Groete uit Vlaandere,
>
> Norbert
|
|
|
Re: Aerbeydt - Aerbeydt.jpg (0/1) [boodskap #3204 is 'n antwoord op boodskap #3199] |
Di, 16 Desember 2003 08:28 |
Lorinda[2]
Boodskappe: 531 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Sterrenkijker skryf in boodskap news:...
> Ek het hier 'n klein gediggie gevind oor arbeid wat al baie oud is
> (1662). Dit het op my skeurkalender gestaan en ek het hiervan 'n
> fotostaat gemaak. Kan julle, Afrikaners, dit nog verstaan? (Die
> prentjie is baie klein: slegs 16 kB).
>
> Groete uit Vlaandere,
>
> Norbert
Ek verstaan dit Norbert, so die Afrikaners verstaan dit seker ook..:-)
Lorinda
|
|
|