Norbert & Mike [boodskap #3168] |
Vr, 12 Desember 2003 03:07 |
DD
Boodskappe: 1166 Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Waarom is Norbert en Mike se briewe uitgevee?
DD
|
|
|
Re: Norbert & Mike [boodskap #3169 is 'n antwoord op boodskap #3168] |
Vr, 12 Desember 2003 14:37 |
Sterrenkijker
Boodskappe: 654 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 12 Dec 2003 05:07:20 +0200, DD wrote:
>
> Waarom is Norbert en Mike se briewe uitgevee?
>
> DD
>
Onse briewe is waarskynlik nie verlore nie, DD. As jy Forté Agent
gebruik dan moet jy maar eens 'n nuwe toets installeer in jou
taakbalk. Dis die toets "Message Mark Available" wat jy kan installeer
onder "Options - Menus & Toolbars - Toolbars". Daarmee kan jy 'n
verlore message terug opvra (dis 'n knop wat die kruisie wegdoen!) as
dit nog op die nuusserver staan. Waarskynlik het jy my berig nie kan
download nie weens tegniese probleme op die server. Moet wel oppas
want dit gaan slegs werk as die berig nie rêrig weg is nie.
Groete,
Norbert
|
|
|
Re: Norbert & Mike [boodskap #3170 is 'n antwoord op boodskap #3168] |
Vr, 12 Desember 2003 14:46 |
Katryn
Boodskappe: 962 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
DD wrote:
> Waarom is Norbert en Mike se briewe uitgevee?
Waar's Tobie?
;-))))
Terloops, wie is Mike?
|
|
|
Re: Norbert & Mike [boodskap #3178 is 'n antwoord op boodskap #3170] |
So, 14 Desember 2003 12:18 |
Lorinda[2]
Boodskappe: 531 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Katryn skryf in boodskap news:...
> Waar's Tobie?
> ;-))))
>
> Terloops, wie is Mike?
LOL! Ja, ons was almal 'n paar keer om die blok met die ding as ek reg onthou:-))
Ek weet ook nie wie Mike is nie....
Lorinda
|
|
|
Re: Norbert & Mike [boodskap #3268 is 'n antwoord op boodskap #3168] |
Vr, 12 Desember 2003 18:13 |
Lorinda[2]
Boodskappe: 531 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
DD skryf in boodskap news:...
> Waarom is Norbert en Mike se briewe uitgevee?
>
> DD
Ek het Norbert se pos gesien, maar nie "Mike" sin nie. Om jou vraag te
beantwoord, dalk iemand wat ou pos lees en instruksies kan volg?
Lorinda
|
|
|