Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Waar de hel moet ek registreer??
Waar de hel moet ek registreer?? [boodskap #19379] Do, 26 November 1998 00:00 na volgende boodskap
Ding!  is tans af-lyn  Ding!
Boodskappe: 320
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
Hmm - nou net uitgevind daar is 'n URL http://www.elections.org.za/ waar
jy kan sien waar jy moet registreer. Maar voor julle te bly word - dit
is of baie besig sommige van die blaaie werk nie. :)
Re: Waar de hel moet ek registreer?? [boodskap #19407 is 'n antwoord op boodskap #19379] Vr, 27 November 1998 00:00 Na vorige boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
lou wrote in message ...
> Hmm - nou net uitgevind daar is 'n URL http://www.elections.org.za/ waar
> jy kan sien waar jy moet registreer. Maar voor julle te bly word - dit
> is of baie besig sommige van die blaaie werk nie. :)

Dit gaan my in elk geval nie help nie.

Ek het etlike maande gelede aansoek gedoen vir die nuwe id-boek - voordat
hulle begin het om sertifikate uit te reik waarmee jy kan registreer. Die
id-boek het nog nie gekom nie.

Nou het ek nie die regte id-boek nie, en ook nie 'n sertifikaat nie.

Ek kan dus in elk geval nie as kieser registeer nie.

My beswaarskrif aan die openbare beskermer en die menseregtekommissie is
gereed om gepos te word.

Groete, Leendert
Vorige onderwerp: Re: Kobus Jordaan
Volgende onderwerp: F.A.K.-Volksangbundel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 26 13:50:18 MGT 2024